Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Kan nie wag tot die volgende trip na Clarens toe nie. So gehoop dat die blanket shop nog bestaan het waar ons van die oorspronklike Lesotho komberse kon kry."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooiland"Het nog altyd baie van Clarens gehou en elke besoek is spesiaal. Moet egter erken dat swak diens by meer as twee restaurante ons besoek hierdie keer bietjie ontsuur het. Hoop die eienaars skenk aandag hieraan."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Piccolo Nido"Lovely crafty town with a multitude of choices to eat!"
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Goedgeleë"Pragtige, vriendelike dorp. Restaurante wat uiteet die moeite werd maak. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Elsewhere"Rustig. Genoeg winkels, en die bakkery se kos is uitstekend. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rosewood Corner"Teleurgesteld dat winkels wat voorheen daar was nie meer bestaan nie. "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Baie mooi omgewing. Natuurskoon besonders."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Interessante dorp en natuur omgewing om te verken oor 'n naweek. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Cottage 2"Die dorpie is pragtig en rustig, en natuurlik is die omgewing asemrowend."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Ek is smoorverlief op die klein dorpie. Vir diegene wat nog nie daar was nie, maak dit jou volgende wegbreek bestemming!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"As jy op 'n begroting gaan vakansie hou stel ek voor dat jy vooraf gaan kyk na aktiwiteite, restaurante, ginproe, ens. wat jy in en om Clarens sal wil doen. Dit kan vinnig baie duur uitwerk as jy nie mooi beplan nie. Die meeste staproetes, bierproe en 'n besoek aan die Golden Gate park is gratis. Met dit gesê - spaar sodat jy soveel as moontlik kan doen! Ek beveel die ginproe, platters by die Clarens brouery, staproetes, en massering by Kiara Lodge se Body Bliss Day spa, aan. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Bergvliet Cottages Clarens"Baie mooi plek met voldoende uitstekende restaurante en baie vriendelike mense. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Paddocks 6"An amazing small town, you get the feeling you're not even in SA. The most amazing places to eat. A stone's throw away from the Golden Gate National Park. Very friendly people. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Birch Cottage"Pragtige, lewendige dorpie met iets vir almal, en meer."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
La Bri"A shoppers dream, surrounded by beautiful mountains, lots of good places to eat at. Many and varied art galleries, my favourite is the Blue Donkey. Clementine's restaurant is excellent for dinner and Artist's Cafe a good lunch stop. A beautiful place for a weekend getaway."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Fouriesburg self is nie veel om oor te skryf nie. Die omliggende area is 5 ster."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"Can't be too sure of what you will find in Fouriesburg. We were in need of petrol and when we arrived there we found they had none and they did not know when they would receive - typical farming town I suppose. Great butchery (Model Butchery) which sells great lamb chops and the best marinated chicken kebabs that we have ever tasted."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
God's Gift Self-catering Cottage"Die gholfbaan se setperke laat veel te wense oor veral teen die prys vir 18 gate."