Geverifieerde Resensie
Maloti Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3699 resensies.
"Picturesque landscaping, scrumptious food, adventurous and fun outings. Clarens is a little slice of heaven."
"Clarens het niks eetplekke wat oop is vir besoekers wat nie drink nie na 17:00. Dink daar kort 'n plek wat bietjie later oop bly om by te eet. Dit is verder 'n rustig plek wat baie waardeer word. Wat van 'n museum of 'n info-plek. "
"Dit is 'n pragtige plek met 'n groot verskeidenheid winkeltjies en lekker eet en kuierplekke."
"Clarens is getting a bit tired and touristic but still a good base for exploring the eastern Free State."
"Ons was net daar vir Mighty Men Maluti, maar was geskok om te sien daar is nie 'n ketting winkel soos 'n Spar of iets en ook nie 'n wegneemeetplek soos KFC, alhoewel ons besef dis 'n klein plaasdorp so meer verwag. "
"Clarens is sekerlik een van die mooiste dorpies in die land en die inwoners is ingestel om dit aangenaam te maak vir besoekers. Die wye omgewing het baie om te bied - van Golden Gate tot omliggende dorpe."
"Uitstekend!! Sal altyd weer terug gaan. 'n Gemeenskap sonder bedelaars, karwassers en karwagte. Dit is 'n skoon dorpie en ons het dit baie waardeer."
"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
"Vriendelike mense met uitstekende restaurante. Vito's en veral Clementine's kan sterk aanbeveel word."
"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
"Clarens is waarlik 'n onvergeetlike en onbeskryflike dorpie, mens moet self dit beleef, woorde kan nie die wonderlike plek beskryf nie!"
"Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet. "
"Die dorp self is 'n hartseer storie - soos maar al die kleiner dorpe in ons mooi land. Die omgewing is anders. Die mense is pragtig en ons mense."
"Een fantastiese dorpie wat die moeite werd is om van heinde en verre te besoek. Wens ons kon baie langer kuier. Nogmaals baie dankie Keith. "
"Clarens is a wonderful travel destination, especially for people visiting from the big cities, a lovely and peaceful breakaway from the hustle and bustle. Will recommend it to anybody looking for a peaceful break!"