Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Cottage 1 @ Gentle Presence"Clarens is sekerlik een van die mooiste dorpies in die land en die inwoners is ingestel om dit aangenaam te maak vir besoekers. Die wye omgewing het baie om te bied - van Golden Gate tot omliggende dorpe."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Willow Villas"Visitors need clearer information on which days restaurants are closed."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Dynasty Red Mountain Ranch"Uitstekend!! Sal altyd weer terug gaan. 'n Gemeenskap sonder bedelaars, karwassers en karwagte. Dit is 'n skoon dorpie en ons het dit baie waardeer."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"Clarens is pragtig en het baie interessante winkeltjies en eetplekke om te besoek. "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Lesoba Guest Farm"The Eastern Free State is a beautiful part of the world with gorgeous mountain views. I live in the Northern Drakensberg and so am spoilt with mountain views, but these were incredible!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Vriendelike mense met uitstekende restaurante. Vito's en veral Clementine's kan sterk aanbeveel word."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Die Op-die-stoep restaurant was baie oulik en kon steeds kos bedien al het hul beurtkrag gehad. "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Fouriesburg Country Inn"Ontsettende mooi ligging hoewel daar nie baie is in die vorm van aktiwiteite nie. Naby genoeg aan Clarens en Golden Gate om verskeie aktiwiteite te geniet. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Die mooiste dorpie, en die lekkerste kos by restaurante."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Villa Vista Bonita 63"Clarens is waarlik 'n onvergeetlike en onbeskryflike dorpie, mens moet self dit beleef, woorde kan nie die wonderlike plek beskryf nie!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Lovely peaceful town, a destination to unwind and relax."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Arpa Guest and Trout Farm"Ons het nie werklik tyd op Fouriesburg self spandeer nie, maar die omgewing is pragtig en na-genoeg aan Clarens om elke dag deur te ry soontoe vir inkopies en uiteet. "
Clocolan, Malotiroete, Suid-Afrika
Vlakbult Guest Farm"Die dorp self is 'n hartseer storie - soos maar al die kleiner dorpe in ons mooi land. Die omgewing is anders. Die mense is pragtig en ons mense."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House"Clarens is my hart plek."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mystic Mountain Cottage"Een fantastiese dorpie wat die moeite werd is om van heinde en verre te besoek. Wens ons kon baie langer kuier. Nogmaals baie dankie Keith. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue"Clarens is a wonderful travel destination, especially for people visiting from the big cities, a lovely and peaceful breakaway from the hustle and bustle. Will recommend it to anybody looking for a peaceful break!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Bergvliet Cottages Clarens"As first time visitors to Clarens it certainly surprised us with its pleasant vibe and seaside resort feel. The surrounding areas is just breathtaking."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Amber Selfsorg"Clarens is quite possibly the most beautiful town I have visited and feels very safe. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Clarens Valley Lodge"Another hidden gem SA has to offer. Well worth the effort. My only regret is that I haven't brought my family sooner, but will definitely be back in the very near future!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mooigezicht"Great place to visit. The mountains are breath taking and the scenery is beautiful. Lots to see and do, love all the little shops restaurants and the brewery. "