Geverifieerde Resensie

Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 997 resensies.

Uvongo, Margate

Uvongo Sands 6

"Die dorp is naby alle belangrike fasiliteite. Die strandgebied was ordelik en nie oorvol nie en kindervriendelik."

Margate Beach, Margate

Woodpecker on Marine

"Baie oorbevolk binne seisoen."

Margate Beach, Margate

Woodpecker on Marine

"Omliggende strande is baie naby (skoner en meer kindervriendelik)."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 8

"Close to everything, lots of restaurants. Crayfish Inn restaurant in Ramsgate just a few kilos down the road, the food was fabulous."

Shelly Beach, Margate

4 Summer Place

"Goeie ligging en alle geriewe byderhand."

Margate

The Homestead Margate

"Will visit again."

Lawrence Rocks, Margate

Calamari 10

"Boemelaars word 'n probleem op die strand en bly in bosse teen strand."

Manaba Beach, Margate

Playa Del Mar 10

"Manaba is 'n nice neighbourhood and quiet."

Margate

Branderkant 7

"Voel by tye effens onveilig, maar as jy van enige van die groter stede af kom, bring net die gewone, alledaagse waaksaamheid saam en dit voel steeds soos ‘n lekker vakansiedorpie."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 74

"Baie lekker plek en heelwat om te doen en besig in die omtrek."

Shelly Beach, Margate

4 Summer Place

"What a convenient place to be in. Everything is just around the corner."

Shelly Beach, Margate

Trevi 11

"Ons het dit geniet om te kyk hoe die bote in- en uitkom, en die strand self is baie mooi!"

Margate

Eden Dunes 58

"Sal net nie self op Margate se strand gaan bly nie. Hou van stilte om my."

Margate Beach, Margate

Boulevard 308

"It remains the best holiday destination and affordable."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 190

"Die beste aan die Suidkus!"

Margate

Milkwood Beach Cottages

"Pragtige vakansiebestemming."

St Michael's-on-Sea, Margate

Griet se Plek

"Ons was by al die strande in omgewing en dit was die lekkerste swem strand. Altyd skoon en netjies."

Margate Beach, Margate

Colonial Sands 205

"I found the beach and surrounding area quite dirty and lots of broken glass lying around. The swimming area is very small and swimmers are very limited. I am not sure if there are any currents that we are not aware of. The umbrella and chair hiring facility is great and the shop on the beach is great."

Margate

Milkwood Beach Cottages

"Margate hoofstrand kan baie besig word in gewilde skoolvakansies, maar ideaal vir jonger kinders wat van al die vakansie funksies op die strand hou."

Margate

Milkwood Beach Cottages

"Nie my strand nie."

Uvongo, Margate

Laguna La Crete 26

"Safe, clean with whales and dolphins close to the beach."

Uvongo, Margate

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Very nice area with friendly locals."

St Michael's-on-Sea, Margate

Griet se Plek

"Lekker familie strand."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang