Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1964 resensies.

Mosselbaai

Innikol 38

"Mosselbaai is 'n rustige vakansiedorpie met baie besienswaardighede."

Mosselbaai

Bentonhof

"Mosselbaai bied sowaar 'n ietsie vir elke smaak aan. Skoon en netjies, kan sien daar word moeite gedoen om alles op 'n goeie standaard te hou. "

Mosselbaai

Sieniesee

"'n Gunstelingbesoekpunt."

Mosselbaai

Estoril 35

"Mosselbaai is 'n droombestemming!"

Mosselbaai

Raaswater

"Die dorp is skoon, 'n plesier om rond te ry en te sien hoe daar skoongemaak word. Onderhoud aan strate word gedoen, munisipale tuine word netjies en skoon gehou."

Mosselbaai

Breaker View

"Mosselbaai/Dana Baai/Tuinroete is pragtig!"

Mosselbaai

Diaz Beach Mosselbay

"Dit is 'n goeie keuse om te kom ontspan. Naby alles. Met die rustigste atmosfeer."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Toegangsroetes is oormatig besig."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Daar is baie te doen in en rondom Hartenbos/Mosselbaai."

Mosselbaai

Paradise Found

"Mosselbaai is ’n vriendelike en gasvrye vakansiebestemming."

Mosselbaai

MeTime Guest house & Self catering

"Mosselbaai is baie mooi."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mosselbaai is 'n uitstekende toerismebestemming en die ligging fantasties vir reisigers vanaf Kaapstad per pad of reisigers wat invlieg via George. Baie om te doen en te sien."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Het ook baie van die seelug gehou."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Puik weer met wonderlike natuur."

Mosselbaai

De Branders Nr 48

"Baie mooi vakansiebestemming, skoon en netjies. Sal aan vriende aanbeveel vir vakansies."

Mosselbaai

La Palma 3

"Baie goeie plekke om te besoek - veral koffiewinkeltjies! Baie plekke besoek wat skoon is en 'n goeie onthou gelos het op ons harte."

Mosselbaai

Kango 25

"Soveel vir die kids om te doen en baie rustig buite seisoen."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Lekker vakansiedorp. Baie om te doen."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Mosselbaai is een van die mooiste kusdorpe in Suid-Afrika."

Mosselbaai

La Palma 3

"Dis altyd 'n belewenis om te aanskou."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Baie mooi vakansieplek. Geniet elke trip wat ek daar is."

Mosselbaai

No. 4 Duke Street

"Mosselbaai is 'n ongelooflike plek! Ons het in ons week daar so verlief op die plek en die mense geraak. Daar is so baie geskiedenis in Mosselbaai en so baie om te doen en leer, die strande is perfek vir swem en as jy nie daarvan hou nie kan jy so baie ander goed daar doen."

Mosselbaai

Garden Route Self-catering

"Beveel sterk aan om in Kleinbrak te gaan swem in die somertyd."

Mosselbaai

View 180

"The Zipline ride was amazing!"

Mosselbaai

De Branders woonstel 67

"Die beste! Kom al jare daar en sal nêrens anders gaan vakansie hou nie."

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"Lieflike wêreld."

Mosselbaai

No. 4 Duke Street

"Beautiful beach ,hiking, Zipline. Nice place to visit."

Mosselbaai

Betty’s Boutique Hotel

"Baie lekker resturante en klein interessante winkeltjies om jou vir ure besig te hou."

Mosselbaai

Alista

"Dit was my vakansiebestemming as 'n klein seuntjie, so dit sal altyd 'n spesiale plek vir my wees."

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang