Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1919 resensies.

Mosselbaai

ATKV Hartenbos - Camping

"Nice to get away from the city life."

Mosselbaai

Ponder Place

"A really beautiful place on the Garden Route or even just to go on a holiday. A relaxing place and a very convenient place to visit with all amenities available. Will definitely go back."

Mosselbaai

Diaz at 18

"Ek het 20 jaar in Mosselbai gewoon en is nou weer terug om daar te gaan vakansie hou."

Mosselbaai

View on 42

"Dana Bay is close and conveniently situated to Mossel Bay. Lots to do and see."

Mosselbaai

C-View

"A great holiday destination."

Mosselbaai

Point Village Hotel

"You must try the zipline!"

Mosselbaai

Nautica 301

"Uitstekende vakansiebestemming - pragtig en skoon!"

Mosselbaai

La Palma 43

"Tourist-friendly, beautiful and clean town with lots of entertainment."

Mosselbaai

Alive @ 4

"Ons besoek en hou vakansie in Mosselbaai al vanaf 1975. Skoon, netjiese dorp. Altyd lekker om daar vakansie te hou."

Mosselbaai

Rosebud 4

"Baie netjiese plek met vriendelike mense."

Mosselbaai

La Palma 3

"Puik dorp en omgewing om vakansie te hou."

Mosselbaai

Erika27

"Was net 'n vinnige stop maar skoon dorp en sal weer kuier."

Mosselbaai

The Fisherman's House

"Aangenaam verras."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Mosselbaai het baie doen- en sien dinge."

Mosselbaai

Paradise Found

"Pragtig en rustig."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Absoluut mal oor Mosselbaai. Sou graag eendag daar wou gaan aftree."

Mosselbaai

Kango 25

"Hartenbos bly maar net die plek."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 3

"Baie netjiese en skoon dorp."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Ek sal dit aanbeveel vir my vriende en familie."

Mosselbaai

Withuis

"Sal weer kom."

Mosselbaai

De Valle 57

"A very happy and safe trip."

Mosselbaai

Kreef 302

"Bly ons bestemming van voorkeur!"

Mosselbaai

Beach Club 504

"Baie skoon dorp."

Mosselbaai

58 De Valle

"Sal enige tyd in Mosselbaai bly."

Mosselbaai

Coastal Hospitality - De Valle 52

"Ek kan uit my hart sê die Hemelse Vader se Hand is duidelik sigbaar in die skepping van die pragtige landskap en asemrowende see. Dis pragtig."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Uitstekende bestemming en baie om te doen."

Mosselbaai

Rosebud 4

"Ongelukkig was daar nie hierdie keer tyd om Mosselbaai self te verken nie, maar ons sal verseker weer kom en dan Mosselbaai self geniet."

Mosselbaai

Shalom

"'n Fantastiese en pragtie dorp wat goed bestuur en in stand gehou word!"

Mosselbaai

Strandlopertjie

"Gewilde vakansiebestemming. Aangename weer gehad die hele tyd. Genoeg eetplekke en inkopiesentrums. Mooi en genoegsame strande."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang