Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1905 resensies.

Mosselbaai

Seaview Lodge

"Baie mooi omgewing. Dorp is skoon en netjies. Heerlike vakansie-ervaring."

Mosselbaai

View on 42

"Mosselbaai is 'n lekker avontuurlustige plek. Ons het baie aktiwiteite die naweek met inboek gehad om te doen. Sal sê onse naweek was bietjies kort vir alles wat ons beplan het. Baie dankie, ons het dit baie geniet ."

Mosselbaai

Seariver

"Beautiful, clean and friendly town. Lots to do and see. Great sea views and restaurants."

Mosselbaai

Kango 25

"Mosselbaai en Hartenbos is pragtig met die mooiste strande."

Mosselbaai

Alive @ 4

"Stunning plek."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Mosselbaai is just the place to be. Dis skoon en die strande is skoon en mooi."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 6

"Mosselbaai is skoon en netjies met pragtige ou geboue, kuierplekke en 'n pragtige strand."

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Sou vreeslik graag walvisse wou gesien het. Maar die keer het ons gemis."

Mosselbaai

Breaker View

"Dis 'n pragtige plek."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Die dorp word goed versorg. Die baai is steeds pragtig."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Baie mooi bestemming. Dorp skoon en parke netjies."

Mosselbaai

Portobelo 42

"Mosselbaai is 'n pragtige dorp met baie vriendelike mense en natuurlik die mooiste see!"

Mosselbaai

Die Kabin

"Mosselbaai was nog al die jare een van ons gunsteling-plekke en sal altyd my droom aftreeplek wees."

Mosselbaai

Sea Villa @ Diaz Beach

"What I like about Mossel Bay is there are no food beggars at any robot or shop like in other places."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Fantasties en soveel om te sien en te doen."

Mosselbaai

The Point Hotel

"Love love love Mosselbaai."

Mosselbaai

Saartjie se Plekkie

"Beste plek by die see! Absoluut."

Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Sal beslis terugkom vir 'n volgende vakansie."

Mosselbaai

Die Kabin

"Mosselbaai bly nog altyd een van ons gunsteling vakansieplekke. Die dorp is pragtig en daar is so baie om te doen."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 1

"Great holiday destination, outstanding restaurants."

Mosselbaai

De Branders 50

"Fantastiese vakansiebestemming. So baie om te doen."

Mosselbaai

Sterretjie

"Daar is verskeie goed wat jy en familie, vriende kan gebruik."

Mosselbaai

De Valle 57

"Pragtige dorp."

Mosselbaai

Pudumo 102

"Mosselbaai is the place to be and beautiful."

Mosselbaai

Sancor Selfsorg 2

"Mosselbaai is 'n pragtige plek om te besoek. Skoon, netjies en almal is vriendelik."

Mosselbaai

Haloda

"Die beste vakansieplek. Strande en die water is heerlik!"

Mosselbaai

Breaker View

"Mosselbaai het 'n spesiale plek in my hart. Jare (elke jaar) daar gekamp in kinderdae saam met familie."

Mosselbaai

Pinnacle Point - Golf Safari SA

"Baie besig, maar lekker vakansiedorp met baie om te doen."

Mosselbaai

Memory Lane

"Lekker gematigde weer."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang