Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6188 reviews.
"A vibrant town with lots of good food and things to do! Highly recommend a visit to Dullstroom. A wonderful small museum as well!"
"Pragtige kleindorpie wat baie min kaartfasiliteite beskikbaar gehad het. Maar was beslis die moeite werd oor daar so baie waarnemings rondom geleë is."
"Bly ons het uiteindelik by Indabushe uitgekom en dis bo-aan ons lys vir die omgewing, vir kamp of slefs net vir oornag."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Christies @ 32 on Russell"Baie mooi dorp en naby aan baie toeriste-aantrekkingspunte."
"Sadly the town municipality has neglected the town with very little upkeep. The area around the businesses and grocery shopping hub felt unsafe. However, the town is perfectly located to all the attractions and activities in the area."
"Dit wil voorkom of die erwe baie naby mekaar is, die een huis kyk binne die volgende huis vas, sou verwag dat daar meer spasie tussen eiendomme moet wees vir die diere om te kan gemaklik beweeg, tans is die park nog nie vol nie, maar daar is dele waar die huise te naby mekaar is in my opinie. Diere is redelik mak om te voer wat 'n wonderlike ervaring bied aan kinders, van die strate is baie erg beskadig na die reën en sal kan doen met 'n skraap."
"Marlothpark is een van ons gunstelingbestemmings. Ongelukkig is die paaie met elke kuier in 'n slegter toestand as die vorige keer. Dit wil voorkom asof die swaar reën slote spoel wat met elke reënbui net dieper en dieper spoel en nie opgevul word nie. Selfs die pragtige voetpaadjie teen die grensdraad aan die rivier se kant is deesdae plek-plek onbegaanbaar. Ten spyte hiervan is dit 'n wonderlike plek om weg te kom van die stad se geraas en die natuurlewe te besigtig."
"We're always happy to revisit Marloth Park for the setting, the wonderful accommodation options and proximity to the Kruger National Park. One concern is that the road surfaces do present a problem for saloon-type cars but that could be seen as a blessing as it ensures cautious driving, although we have not yet seen examples of unruly road manners after several visits."
"Ons lief Marloth en gaan elke jaar! Dis die beste! My hart verlang na niks in die bos nie."