Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6049 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Lekker, lekker en nogmaals lekker."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Dorpie het ons ook verras. Baie goed versorg."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Perfek, pragtige plek."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Goeie besienswaardighede. "

Mkhondo, Mpumalanga

Zu Hause

"Excellent stopover point between Durban and Kruger Park."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Die paaie in die omliggende dorpe en selfs in Sabie maak dat ek nie sommer weer die area sal besoek nie. Dit het geweldig agteruit gegaan. Die inwoners sal op een of ander manier moet saamkom en beheer neem van die munisipaliteite om dit weer die toeristearea te maak wat dit was."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Die slaggate is verskriklik."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Klipkoppie Cottage

"Dit is meer 'n basis om die omgewing te ontdek; oppas vir slaggate veral op die kleiner paaie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hummingbird's Nest Guesthouse

"Fantastiese mooi plek. Botaniese tuin word nie genoeg bemark nie en ook nie die restaurant by die tuine nie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Delicious Monster and SterJasmyn

"My hometown! As ek kon sou ek teruggetrek het daarheen."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Nice and cosy. Especially summer time."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Quiet and safe town."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Almal is altyd so vriendelik vanaf die hekwag tot die mense in die winkelsentums."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"A really interesting town in an interesting area."

Panoramaroete, Mpumalanga

Alkmaar Farmstay

"Die omgewing is pragtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Kierieklapper River House

"Die park is puik, baie diere, geen geraas, baie privaat."

Hazyview, Mpumalanga

Bergdale Cottages

"Net naby genoeg aan die Wildtuin. Ook naby die Panorama roete. Winkels ook goed beskikbaar."

Mpumalanga

@ Nature Luxury Self Catering Cottages

"'n Hele wêreld in een provinsie."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Die herstel van slaggate in die strate is noodsaaklik. Verder behoort deeglik aandag gegee te word aan aanwysings in die dorp. 'n Lys van besienswaardighede behoort by die inligtingspunt beskikbaar te wees. Dit moet minstens in Afrikaans en Engels uitgegee te word."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Baie te doen en te sien in die omgewing van Sabie en omliggende dorpe."

Lydenburg, Mpumalanga

Buffelsvley Guest Farm

"Dit is iets wat jy graag self moet beleef. Die natuur is ongelooflik mooi."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Ons bly gereeld in Marlothpark. Ons geniet die park. Alles is daar wat nodig is. Jy kan kies en keur tussen akkommodasie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Jorn's Guest House

"Nelspruit is 'n pragtige dorp."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse

"Die grondpaaie is net baie sleg om rond te ry. Lae voertuie sal beslis nie deug nie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Ek ken Nelspruit nie baie goed nie, het lekker verdwaal. Maar ek hou baie van al ons vriende en familie wat daar bly, so dis seker ook 'n oulike plek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Shandon Lodge

"Clean environment to be at. Actually Mpumalanga as a whole, you'll enjoy the beauty of nature."

Blad
Blad 104 - Wys 3091 tot 3120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang