Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Die grondpaaie is net baie sleg om rond te ry. Lae voertuie sal beslis nie deug nie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ella's Self-catering Unit

"Ek ken Nelspruit nie baie goed nie, het lekker verdwaal. Maar ek hou baie van al ons vriende en familie wat daar bly, so dis seker ook 'n oulike plek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Shandon Lodge

"Clean environment to be at. Actually Mpumalanga as a whole, you'll enjoy the beauty of nature."

Marlothpark, Mpumalanga

Alldays

"Great place to have a rest."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Pragtige plek, rus vir jou siel."

Marlothpark, Mpumalanga

Maningwe

"Hulle kan dalk bouers se werksure beperk tot Vrydagmiddag. Bouers gedurende naweke verstoor die stilte en jaag die diere weg. Party bouers bly in die huise wat hulle besig is om te bou."

Middelburg, Mpumalanga

Aero Lodge

"Ek sien Middelburg glad nie as 'n toeristebestemming. Dis regtig net nog 'n gemiddelde plattelandse dorp met klomp mynbedrywighede in die omgewing. Hy het darem 'n ordentlikke winkelsentrum vir aankope wat verseker 'n pluspunt is."

Dullstroom, Mpumalanga

Ambassador Lodge

"Die gehalte van die winkeltjies het vir my tot 'n mate agteruit gegaan in vergelyking met 'n paar jaar gelede. Clarens sit vir Dullstroom by vêrre ore aan wat dit aanbetref. Wat restaurante aanbetref was ons aangenaam verras. Ons het vier verskillende restaurante besoek, en die gehalte van die kos was puik, en die pryse was baie billik!"

Panoramaroete, Mpumalanga

La Granja

"I loved the garden, it’s so clean and safe."

Marlothpark, Mpumalanga

John and Noleen's Place

"Heerlike vakansie bestemming!"

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Net jammer die treintrok restaurant het nie die Covid-ekonomie oorleef nie, maar ons het dit geniet by The Wild Fig."

Marlothpark, Mpumalanga

951 Geelvis

"Ongelukkig het te veel werkers ongemagtigde toegang tot Marlothpark."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Net hartseer dat die Treintrok restaurant nie Covid oorleef het nie. Maar die Wild Fig restaurant het ons verbaas met 'n awesome atmosfeer, en heerlike kos."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Hazyview is 'n swak bestemming, mens voel onveilig en dit is nie 'n "lekker" plek nie. Sal nie vriende aanraai om Hazyview te besoek nie, daar is heelwat beter opsies."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Met die reëls wat toegepas word het mens regtig stilte in die aand en is daar rus en vrede. Die winkeltjies voorsien ook al jou noodsaaklike behoeftes."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily

"'n Heerlike bestemming waar jy heerlik kan ontspan en die wild bekyk."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"I love the vibe and cleanliness there. Everyone is friendly and the animals are my favourite."

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"Goeie verblyf voor Krugerwildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Pragtige omgewing. Baie om te doen."

Marlothpark, Mpumalanga

Martys Place

"Altyd ’n fees! Kan nooit wag om terug te kom nie!"

Marlothpark, Mpumalanga

'NdaBushi

"Friendly staff all around, wildlife is in good condition, our accommodation was top notch stuff. A special place to make special memories. Capture small moments that make a family trip great."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Baie kinder- en troeteldier-vriendelik. DIe slaghuis is baie netjies en die vleis is uitstekend. Baie goed."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Sabie is in 'n pragtige omgewing geleë, naby verskeie belangepunte in die Mpumalanga-omgewing."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang