Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Sabie was brilliant. The sightseeing is worth it!"

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Die dorp bied nie veel vir die toeris nie, maar om bietjie rond te ry maak die omgewing op daarvoor. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Een van SA se mooiste plekke!"

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Sabie has beautiful places and exploring options."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Ons het te min rondgeloop en die plek verken om ordentlike terugvoer te gee. Enigste rede hoekom ons oorgeslaap het, was om die Parkrun te gaan doen."

Marloth Park, Mpumalanga

Buffalo

"Paaie kort aandag. Sal wonderlik wees as park nie meer as 'n deurreisgebied gebruik word nie, te veel mense wat net uithang. Dankie vir 'n wonderlike park waar ons kan rus en vakansie hou."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Sabie is maar Sabie, alles is daar beskikbaar, banke, OTM'S en brandstofstasies, Spar, Shoprite en ander winkels. Moenie vergeet van die Pakistan-winkels nie. Hulle is ook daar."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"Wonderlike dorp met gasvrye mense!"

Marloth Park, Mpumalanga

4230 Impala

"Verskeidenheid wilde diere en hoe mak hulle is, het ons verbaas en die verblyf aangenaam gemaak. Uitkykpunte in Seekoeistraat teen die rivier het ook 'n goeie verskeidenheid wild opgelewer."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"The place is surrounded by natural beauty that is difficult to describe. One has to experience it to know and understand."

Waterval-Onder, Mpumalanga

Wayside Lodge

"Pragtige natuurskoon, veilig en naby vele interessante besienswaardighede. "

Sabie, Mpumalanga

Dublin Guest Lodge

"A great place, central with many options."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Ons geniet dit altyd baie om Dullstroom te besoek."

Marloth Park, Mpumalanga

Lalapanzi

"Die paaie is nie baie toeganklik nie, veral as dit reën. Dit is baie klipperig en nie geskik vir 'n moderne sedan nie."

Sabie, Mpumalanga

Jock Sabie Lodge

"Elke persoon moet tenminste eenkeer in hul leeftyd Sabie gaan bekyk. Dis baie mooi. "

Bethal, Mpumalanga

Moments Away Guest House

"Oor die dorp self kan ons nie kommentaar lewer nie, maar die omliggende plase is pragtig en rustig."

Marloth Park, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Great place for relaxing with your family and friends."

Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge Sabie

"Baie mooi plek om te gaan vakansie hou, baie besienswaardighede."

Piet Retief, Mpumalanga

12 On Top Guesthouse

"Refreshing, affordable, economical, beautiful nature and strategically location. "

Marloth Park, Mpumalanga

3487 Steenbok

"Desember is baie besig en veral vanaf die 22ste raak dit te dol vir ons, maar dit was lieflik groen en ons het 'n groot verskeidenheid wild gesien. Dit bly maar 'n fantastiese plek om naby die natuur te kom. "

Marloth Park, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Baie lekker gekuier en heerlike vakansie bestemming met die wildtuin om die draai."

Sabie, Mpumalanga

The Woodsman B&B

"Wonderlike plek met klomp natuurlike juwele. Baie lekker geswem in die rotspoele en baie mooi staproetes."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"'n Dorp van uiterstes en onverwagse hoekies van prag en gemak."

Hazyview, Mpumalanga

Sabaan Guest Farm

"Besige toeriste-dorpie. Vreeslike baie om te doen. Moet nie na die mall gaan nie vieslik vuil en baie vol mense, kon skaars geloop het."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"In Dullstroom vind jy jouself. Die rustigheid en die mense wat daar bly laat jou altyd welkom voel. Sal definitief weer teruggaan, sonder om twee keer te dink. Dullstroom is definitief 'n vakansie-, sielvinding-bestemming."

Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites

"Lekker naby die wildtuin, 8 km vanaf naaste hek Pabeni en 40 km vanaf Krugerhek. Baie lekker goedjies om te doen in die omgewing. "

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Puik geleë vir dag besoek aan Krugerwildtuin. Bespreek 'n eenheid met lugversorger! Marloth raak 38 to 43 grade in die somertyd."

Badplaas, Mpumalanga

Mountain View Retreat

"Klein, rustige dorpie met net die nodige daar."

Page
Page 116 - Showing 3451 to 3480
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers