Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Redelik sentraal, ons het die Krugerwildtuin, Hazyview Zipline en Dullstroom se Dunkeld country and equestrian estate en Nelspruit besoek."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Baie potholes, maar is 'n baie lekker plek."

Sonheuwel, Mpumalanga

Cronje Cottage

"Fantastiese omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Die winkels was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Meeste van die kassiere en winkel-eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die Bos (ou watergat) restaurant se pryse was redelik, en as jy bo by die dek sit, is die diens baie goed. Ongelukkig word jy nie bedien as jy onder sit nie, wat nie 'n probleem sou wees nie, maar ons kos het in tussenposes van 10 minute elk uitgekom (party was klaar geëet, toe wag die ander nog vir hul kos) Ons moes ook 3 keer vra vir eetgerei en het later maar ons kos met ons hande begin eet. Ek verstaan nie hoekom daar nie kelners is vir die tafels onder die dek nie? Dis tog deel van die restaurant. Sal nie weer teruggaan soontoe nie. Die swembad was heerlik en bekostigbaar. Die waterpark se pryse is te duur vir wat jy kry. Ons het Marlothpark geniet, behalwe vir die vreeslike hitte! En ons sal baie graag weer wil terugkom. "

Panoramaroete, Mpumalanga

Eden Cottage White River

"Die Panorama-roete is asemrowend mooi."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Die paaie is in 'n baie slegte kondisie met baie slaggate. Onthou om kontant te hê vir watervalle en ander besienswaardighede. Dra ten alle tye veiligheidsgordel hulle boet jou selfs al is jy in die parkeerarea. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Loved it, every second of it."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Pragtig. Vat genoeg kontant saam vir al die besienswaardighede."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Net wat jy nodig het om te rus."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Just loved Graskop and the friendly people."

Marlothpark, Mpumalanga

Lovebird's Nest

"Dis die mees eksotiese plekkie om vakansie te hou, mits jy 'n skoon plekkie het om te slaap."

Witrivier, Mpumalanga

Telestai Guest House

"Lekker Parkrun in die omgewing."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"Die dorpie het heelwat eet- en kuierplekke en ons het net paar besoek, as jy net wil rustig wees en ontspan, spandeer paar dae daar, dit sal weer jou batterye laai en verfris laat voel. Ons was nogal verbaas om die billike pryse by al die eetplekke te sien, al was ons naby aan Kersfees en gedurende die vakansietyd daar, ons is baie dankbaar daaroor."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox Hill Guest House

"Baie lekker restaurante en interessante winkeltjies."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Dis ‘n perfekte plekkie vir ‘n wegbreek-naweek - baie uniek."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"'n Klein dorpie wat almal net moet besoek! "

Noodrand, Mpumalanga

Econo Lodge

"Clean, safe, beautiful and serene."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Fantastiese en rustige dorp. Baie goed geleë om die natuur te bewonder. "

Marlothpark, Mpumalanga

Magani Ridge

"Baie lekker plek vir natuurliefhebbers naby Krugerwildtuin ook."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Sal enige tyd weer daar gaan kuier."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop22

"A very lovely town. Very small. Peaceful and friendly people. Had a bad experience with a mechanic but one bad apple can not ruin it for the rest. "

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Baie mooi omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Wonderful, friendly, small community with locals telling loads of interesting stories at the look-outs and all staff being super friendly. Shops are well stocked. The park definitely beefed up the security with Field Security being visible around every corner to help and assist and to make you feel safe. Lovely views of the Crocodile River with awesome visitors from the Kruger. Great walking and driving trials to keep you busy for hours. When not braaing, the local restaurants offer great alternatives. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Baie rustige dorpie. Net wat mens nodig het om af te skakel. "

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"A little dark in the kitchen but a bigger wattage light bulb would probably solve the issue."

Blad
Blad 117 - Wys 3481 tot 3510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang