Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"A must stay at this lodge, a fantastic break away from the City life with surrounding areas that take ones breath away. Safe and clean with a touch of luxury. "

Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Ngalas Rest 101

"Baie goeie bestemming en lekker naby die wildtuin. Moet egter sê dat die brug wat direk toegang tot die wildtuin verskaf 'n massiewe plus punt sou wees. Dit neem tot 2 uur om binne die wildtuin te kom wat alles verhoed kan word indien die brug oop is."

Ermelo, Mpumalanga

44 on Ennis Guest Lodge

"Ermelo is 'n skoon en besige dorp. Vrek koud in die winter."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Wonderlike klein dorpie. "

Steiltes, Mpumalanga

Artist's Attic Self-Catering Cottage

"Rustige woonbuurt met pragtige uitsig."

Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble

"Naby vir die Innibos-fees."

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Hierdie is 'n plek met ongelooflik baie potensiaal. Ek besoek dit al 'n geruime tyd op 'n gereelde basis en dis vir my nogal teleurstellend dat dit lyk asof die infrastruktuur baie agteruit gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Pragtig, rustige dorpie."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Dorpie kort aandag, hoofpad vol slaggate."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is klein dorpie, maar dis baie skoon en sommer baie naby wonderlike natuur en ander besienswaardighede soos Pelgrimsrus, God's Window en vele meer. Lekker plekkie!"

Marloth Park, Mpumalanga

The Promised Land

"Besoekers aan Marloth moet vooraf hulle vergewis van al die moets en moenies van die park. Die diere binne die park loop vry rond en lyk baie vriendelik, maar is nog steeds wilde diere. Die besoekers moet weet dat hulle die diere se blyplek betree en moet hulle daarvoor respekteer en aan die diere voorkeur gee. Absoluut fantastiese plek vir 'n stil bos vakansie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Pragtige klimaat en netjiese omgewing. "

Marloth Park, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"As jy die bos wil ervaar is Marlothpark die plek vir jou. "

White River Country Estate, Mpumalanga

Pinehurst Place

"Baie veilige landgoed, en mens kan met geruste hart daar bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Mickey Finn

"Eetplekke is buitensporig duur. Al die paaie in en om Dullstroom is baie sleg."

Hazyview, Mpumalanga

Idle & Wild

"Verlief op Hazyview en wat dit alles vir toeriste bied."

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Gesellige warm atmosfeer. Rustigheid wonderlik. "

Kiepersol, Mpumalanga

Villa Rostrata-on-Lake

"Ons hou baie van die omgewing - daar is baie besienswaardighede en lekker naby die Krugerwildtuin."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Baie lekker dorp. Ek kan daar gaan bly, weg van groot stede, maar tog 'n stadsatmosfeer."

Hazyview, Mpumalanga

Lions Rock Rapids Lodge & Luxury Tented Camp

"Lots to do, Elephant Whispers is a must and I am not even an elephant fanatic. A very humbling experience. Kuka restaurant also a definite."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Ek was regtig bly ek kon Dullstroom besoek! Is heerlik en ons het die natuur baie geniet. Sal beslis die plek weer wil besoek!"

Middelburg, Mpumalanga

Lisané

"Very clean and tidy city."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu Lodge

"Mal oor Marlothpark en gaan beslis volgende jaar weer. "

Hazyview, Mpumalanga

Aan de Vliet Holiday Resort

"They need to fix the roads - a lot of potholes."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Mooiste area. Kort beter winkelgeriewe."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Sal graag weer teruggaan."

Page
Page 131 - Showing 3901 to 3930
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers