Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

" Love Kaapsehoop, it is quaint and the setting is beautiful. Plenty to do in the area if you get out and look."

Hazyview, Mpumalanga

Sabaan Guest Farm

"Daar is goeie restaurante om te besoek, 'n winkelsentrum is gerieflik vir enige benodigdhede. Die plaasmark te Hazyview bied goeie gehalteprodukte. Genoeg besienswaardighede en dinge om te doen in die nabye area."

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"We lived there over a decade ago. Sadly it has declined since then but there are nice places to visit in the area."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Pragtige dorp met so baie winkeltjies en restaurante, en die mense! O, watter opregte, vriendelike mense! "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Greenfields Cottage

"Dit is 'n stad, maar rustig en veilig heerlik stil weg van besighede af. Maar alles omvattend en byderhand."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"A nice place with lots of sites to see that will literally take your breath away with jaw dropping natural beauty."

Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor

"Die tyd het daar stil gaan staan, dieselfde ou winkeltjies as 30 jaar gelede. Natuurskoon uitgesluit, dit is wel pragtig. "

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Truly affordable and awesome places to stay."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Pragtigste provinsiale hoofstad in Suid-Afrika!"

Ermelo, Mpumalanga

Kralinbergh Guest House

"Lekker koud in die winter."

Marlothpark, Mpumalanga

Kierieklapper River House

"An experience in itself! A great choice for large groups and those looking for a more economical, relaxed and flexible experience than private lodges, but more comfort than camping. There is something for everyone, even when booking last minute."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Daar is 5000 erwe waarvan 1500 reeds huise op het, as die erwe almal huise het gaan dit die atmosfeer bederf."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Greenfields Cottage

"Dis die laeveld, jy hou daarvan of nie, ek's 'n boorling en geniet altyd die area."

Marlothpark, Mpumalanga

Fever Tree

"Inni bos! Baie wild! Nie nodig om 'n draai in Krugerpark te maak nie!"

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Die Spar is wonderlik en by meeste van die plekke waar ons gekom het praat almal nog Afrikaans. Was nogal verfrissend. Daar is klein juwele in die dorpie en dis skoon. Almal is vriendelik. Paaie het net baie regmaak nodig, veral in die Hoofstraat."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die restaurant en personeel was puik!"

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge Chalet 229

"Infrastructure needs more attention and also to ensure that traffic flows freely with no congestion."

Piet Retief, Mpumalanga

Marnalé Oornagwoonstel

"Piet Retief was ons vorige verblyfdorpie en ons geniet dit om elke keer daar deur te reis. "

Ermelo, Mpumalanga

Lallapanzi Country Stay

"Die besoedeling was vir ons erg, nie juis gewoond aan dit nie. Kom van besoedelvrye area af."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Hulle kan gerus mooi, veilige voetpaadjies langs die hoofpad plaas. Daar is soveel verkeer en 'n mens sukkel om 'n babakarretjie rond te stoot. Kinderspeelplekke kan beter versorg word en veiliger gemaak word."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Pragtige dorpie met al die perde!"

Witrivier, Mpumalanga

Rustic Butler Guest House

"'n Pragtige dorp net buite Nelspruit. Die ideale plek vir oornag omdat dit so stil en rustig is. Genoeg winkels by sentrum."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Lekker ou plekkie!"

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Took a drive along the river fence. Road in very bad condition; a small car would have got stuck. No place to exit the road until the end. "

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Ek reken die sekuriteit by die toegangshekke kan opgeskerp word."

Blad
Blad 129 - Wys 3841 tot 3870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang