Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Desperately needs to fix the dirt roads following the rains. They are manageable without a 4x4 or high-rise vehicle but are not pleasant or easy to navigate."
"A stunning area, the many waterfalls, and views! Charming Pelgrimsrust. Wonder view (even better than God's Window). Excellent for day trips or hiking trips."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Besig soos die meeste groot dorpe en slaggate soos orals in Mpumalanga, maar genoeg winkels en fasiliteite."
"Most beautiful destination! Sweet, lovely, and quiet, for lovers of nature. An absolutely tranquil destination far from the city noise and work. An absolutely delightful location."
"Net jammer dat die paaie in 'n toestand is en die dorpie self is vuil a.g.v. geen dienste."
"Wees net versigtig vir leeus en luiperds wat so nou en dan 'n verskyning maak."
"A good place, but a bit far from all the activities we wanted to do eg. big swing and Blyde River Dam."
"Ongelukkig het beurtkrag gemaak dat ons nie behoorlik kon rondsnuffel in die winkeltjies nie."
"Baie lief vir Hazyview, maar met die drukkende hitte kan mens nie sonder lugverkoeling oorleef nie! Veral nie as jy nog hittegloede ook kry nie."
"My first experience being in Carolina and we enjoyed it, views breathtaking."
"Ons verstaan na vloed het paaie baie seer gekry, sal sekerlik van die beste plekke wees as die grondpaaie herstel kan word."