Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
"I would recommend not going there for a weekend. It needs you to take at least a week."
"Ons was in Delmas vir die 9 Hour Enduro by Red Star Raceway - baie mooi baan en is lekker om te wees gaan saam met vriende en familie."
"Dullstroom is 'n klein "gem" en definitief 'n plek wat besoek moet word, orals waar ons ingegaan het, was ons vriendelik ontvang."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Laeveld Bali"Nelspruit het 'n mooi uitsig oor die dorp en alles is redelik naby mekaar. "
"Nie te ver van Pretoria af nie en altyd lekker om hier te kom kuier en te rus. Die dorpie is klein, maar het alles wat jy sou nodig kry. Jaarlikse instelling vir ons om hier te kom draai."
"Sabie het verval, ons het die 3 watervalle besoek en die paaie na die watervalle is baie sleg. Dit gee nie 'n goeie beeld van ons mooi land nie."
"Lovely town, I wouldn't recommend anyone to go with a 2x4 as the roads are bad."
"Marlothpark is 'n diereparadys, die enige kommentaar is jy moet met die regte voertuig daarheen gaan, met al die oorstrommings was die grond paaie uitgespoel. Maar dit het my nie baie gepla."
"Die grondpad was bietjie erg beskadig wat binne Marloth Park is na die oorstromings. Definitief nie vir klein karretjies nie. Marloth Park sal moet dringend aandag gee aan die grondpaaie."
"Baie lekker rustige naweekwegbreek. Lekker restaurante en winkeltjies om deur te loop!"
"Beautiful place, with very nice hikes. The long weekend was a bit too long, but if you like slow life you will enjoy it."
"Was bietjie teleurgesteld in die toestand van die veld. Alles is oortrek met onkruid."