Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.
"Pragtige gholfbaan by Kruger Park Lodge en heelwat goeie restaurant en spa's om van te kies. Groot nuwe winkelsentrum waar jy als kan kry wat jy nodig het vir 'n vakansiewegbreek!"
"Ons as familie gaan ten minste een maal per maand Marloth toe. Ongelooflike ervarings."
"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "
"Goed versorgde oorde, gholfbane ingesluit. Diere en voëls iets om te waardeer."
"Graskop mag je niet overslaan als je naar Zuid afrika gaat. Prachtige wandelingen en natuurlijk een hele mooie auto-rit naar de Tree rondavels."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Toegang tot die Nasionale Krugerwildtuin oor Hazyview is baie meer toeganklik as die ander ingange vanweë die bevolkingsgroei."
"Ons geniet die park vreeslik en gaan gereeld. Ons het hierdie naweek Saterdag en Sondag 4 van die Groot 5 net langs die draad van die wildtuin gesien. Ons geniet die park vreeslik."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge and Camping"Behalwe dat ons onweer gehad het en dit by tye gereën het, is en bly Nelspruit 'n mooi plek om te besoek."
"Marloth Park is bos op sy beste en het die perfekte ligging vir wildtuinbesoeke. Marloth gaan ons beslis nog baie sien."