Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
MacNut B&B"Die netheid in die stad was indrukwekkend en baie vriendelike mense."
"A lovely quaint little village with excellent dining, energetic yet relaxed and most friendly environment! Really worth the visit - certainly looking forward to our return visit in the near future."
"Vanuit Lydenburg is het redelijk eenvoudig om alle hoogtepunten te bereiken, zoals de drie rondavels en diverse watervallen."
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."
"Lief MarlotPark ongelooflike mooi plek vir akkommodasie en veral die diere wat tot by jou voor deur loop. Absoluut fantasties!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Lizard Rock"Ons is verbaas oor die oënskynlike ekonomiese welstand in Nelspruit in verhouding tot Noordwes Provinsie. Die paaie is in beter toestand en besighede lyk suksesvol."
"Het baie wild gesien, lekker naby en kon mooi fotos neem, dis baie besig teen laat middag met mense wat huistoe gaan, neem aan dis van die bouers en werkers daar, busse en vragmotors, maar as dit eers verby is, is dit rustig en jy kan die leeus hoor brul in die aand. Bonus!"
"Valley of the rainbow is eintlik nie naby Dullstroom nie en gaste moet dalk daarop gewys word."
"Die park is pragtig opgegradeer om kindervriendelik te maak. Dit voel asof jy in 'n klein dorpie woon met wilde diere as jou buurmense."