Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Baie lekker gebly en die ligging is uitstekend."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"It's a beautiful small town, the people are friendly."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Met so 'n pragtige deel van ons land, dink ek meer kan gedoen word vir toerisme met betrekking tot skoner badkamers en diens in restaurante, veral in Graskop self. "

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Pragtige plekkie om te besoek. Die straatsmouse val mens soms baie lastig. Kan vir ure wandel in die pragtige dorpie"

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Baie lekker wegbreek na die bos. "

Lydenburg, Mpumalanga

Aqua Terra Guest House

"Baie klein dorpie. Dink die omgewing is baie nice vir diegene wat sport (fietsry, hardloop etc) wil doen. Naby Dullstroom, wat 'n lekker kuierplekkie is, en dan ook naby Sabie, Hazyview vir die wat hou van natuur. "

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Marloth sal my vir seker weer sien. Fantastiese vakansieplek."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Altyd 'n wenner om net weer in aanraking te kom met die natuur."

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Baie voëls. Sal beter wees wanneer die trekvoëls inkom."

Marlothpark, Mpumalanga

Lion King 3953

"Die melktert by die boskombuis is heerlik en die paaie is in 'n goeie toestand."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Baie sentraal. Sal weer in Graskop kom bly as ons weer 'n vakansie beplan."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Goed geleë vir besoeke aan die Kruger Wildtuin."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Love the town and its vibe."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Tans droog, maar ken daardie area, so was 'n dag in die Kruger Wildtuin en het alles gesien."

Marlothpark, Mpumalanga

Buffalo Chalets Marloth Park

"Persoonlik sal ek teruggaan. Daar is so baie om te geniet. Langs die draad tussen die Kruger en Marloth afstap of ry is maar een."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"I loved the place, would come back again."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Kruideniersplekke maak baie vroeg toe. Winkeltjies en eetplekke goed. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Crocodile Nest

"Ek ken Nelspruit goed en geniet die dorp. Daar's heelwat groot inkopiesentrums en moenie van die Ini Bos fees vergeet, wat elke jaar 'n hoogtepunt is."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse

"Hou aan met die goeie diens en vriendelikheid."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Binne dorp kan opgeknap word."

Marlothpark, Mpumalanga

Fever Tree

"Marloth Park grens aan die Nasionale Kruger Wildtuin en die naggeluide is fantasties."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Die park sal nog lekkerder wees vir kinders wanneer die waterpark eers klaar is."

Witrivier, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Pragtige dorp en gawe mense."

Aerorand, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Ons sal weer daar tuisgaan."

West Acres, Mpumalanga

Magisha Guest House

"Die omgewing is nie baie goed nie."

Blad
Blad 145 - Wys 4321 tot 4350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang