Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.
White River Country Estate, Mpumalanga
Bayhill Drive Lodge"Dit is baie goed versorg en die veiligheid laat jou gemaklik voel, en die natuurskoon is fantasties."
"Perhaps they could hand out a street map at the entrance for visitors at a minimal cost. I paid R1 at the local shop."
"Was lekker om weer in my tuisdorp rond te ry en kyk. Sabie is nog steeds 'n mooi dorpie."
"Dullstroom is so 15 min se ry van Uitvlugt Ponds, baie mooi dorpie met verskeie winkels om deur te loop. En natuurlik Harrie's pancakes."
"Vir die vlieghengelaar en moontlik gholfspeler is dit 'n gawe bestemming. Van Maandae tot Woensdae gebeur daar nie veel nie en mens moet vroegaand 'n eetplek soek, anders is als toe. Vanaf Donderdae verander dinge darem redelik. Die Highlander en Mrs Simpson is bo-gemiddelde eetplekke, wat goeie waarde vir geld bied. Die landgoedere rondom Dullstroom is baie meer indrukwekkend as Dullstroom self. Nogmaals 'n lekker wegbreek vir rustigheid!"
"Marloth Park is a great get away and the perfect spot if you are visiting Kruger, but don't want to stay in the park. It's quiet and we saw quite a bit of wildlife, including giraffes, inside Marloth. Would definitely visit again. This is my second time at Marloth Park and I love it. "
"Die ligging is naby alles wat mens graag wil sien. Jy gaan om te rus, nie om inkopies te doen nie. "
"Alles was lekker. Het ongelukkig padaanduidings verwarrend gevind. Sien nie die nut om op 'n grondpad te moet ry as jy direk van Hazyview se kant af kan kom. "
"Dullstroom is 'n great klein dorpie met vriendelike mense en goeie diens."
"Hoe heerlik om te kan rondstap tussen koedoes, kameelperde, zebras, volstruise ens. Fantastiese bestemming en ons sal weer gaan."