Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.
"Sekere van die paaie baie moeilik om op te ry. Rustige omgewing. Lekker plek om te ontspan, goeie ontvlugting van stad se gejaag. "
"Baie dankie. Sal beslis weer gebruik maak. Dankie vir vriendelike eienaars."
"Daar is 'n groot verskeidenheid winkels in die dorp. Jy sal definitief kry waarvoor jy soek. Vriendelike mense in die dorp. Pad na Ermelo is beeldskoon om groen vlaktes te besigtig."
White River Country Estate, Mpumalanga
Pinehurst Place"Dit wil voorkom dat dit baie veilig is en is 'n mooi landgoed."
"Die dorp Hazyview is, maar soos enige ander pattelandse plek. Die Hazyview omgewing is baie besonders en divers."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Mountainview Guesthouse"We had a great time at Sudwala Caves and fish spa."
"Sabie is a perfect holiday area. Development is lacking a bit, thus certain luxury things are scarce to find. Come prepared to avoid disappointments. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Rock View Lodge"So fun in and around the city. Honestly wish I stayed longer to explore all the fun. Would really like to go back for more."
"My eerlikke mening is dat Marloth nie oopgestel moet word vir groot toeristegroepe nie. Dit is 'n heerlike wegkomplek vir Suid-Afrikaners vir 'n naweek of selfs 'n paar dae. Word hy te veel oopgestel, gaan daar definitief oorvloed van mense by die sentrums wees, veral by die nuwe waterpark. "
"Die park lyk verwaarloos met baie bourommel en sommige huise wat erg verwaarloos is. Vriende het genoem dat Marloth Park agteruitgegaan het, en ongelukkig moet ek (na ons verblyf) daarmee saamstem. "
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Elephant Walk Retreat"Dit bly die beste plek vir wildkyk."
"Dullstroom is 'n perfekte naweek weg en waarde vir geld met baie om te doen vir oud en jonk. Kosse te kies en te keur en puik gehalte."
"Small town with limited activities but maintaining the little activities they have with love and caring."