Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.
"Sabie is 'n fantastiese klein dorpie. Veral omdat dit die beste boekwinkel het! Dit is gerieflik naby Pilgrimsrus en enige ander plek wat 'n mens gou wil besoek. Baie beter as die vertrapping by die see!"
"Dit is klein verlate dorpie wat agteruit gegaan het en ek beveel niemand aan om die dorp te besoek nie."
"I would advise, if you are booking a stay at Stone Castle to rather use a high bakkie or some sort of 4x4 vehicle to navigate the gravel roads leading into and out of the estate as the gravel roads are bad and gets very muddy after some rain. Other than that, an awesome stay and worth the adventure. "
"Dit is 'n baie klein en pragtige dorpie, en 'n fantastiese plek om net te gaan ontspan. Baie mooi omgewing, met geen winkels of verkeer."
"Dis 'n bietjie vervelig vir tieners wat nie maklik maats maak nie. Swembaddens moet meer gereeld skoongemaak word. Dit sou lekker wees as daar 'n wipmat of selfs "volleyball" baan was, maar ek verstaan dat dit nie gewens is vir die weer nie. Ons het dit regtig baie geniet."
"Die natuur is pragtig en altyd die moeite werd om die dorp te besoek. Ongelukkig ervaar Sabie daagliks "load shedding" wat nie gerieflik is nie. "
"Graskop is a very nice place for tourists but most of the lodges don't serve supper so it becomes difficult for people who are used to local restaurants. We had to drive all the way to Sabie to buy supper. "
"I have been here twice before and this place is still amazing and will challenge anyone to visit this place and use this town as a base from where one can explore one of the best sightseeing places in the country. "
"Baie wild gesien. Marloth bied baie vir mense wat wild wil besigtig en die wildtuin wil besoek."
"The roads are full of potholes and should be repaired on a regular basis. Not a very user-friendly town to do grocery shopping. "
"Sal goed wees as hul bietjie aandag kan gee aan die grond paaie, veral Pofadderstraat. As mens 'n klein kar het sal mens maklik jou kar daar seer maak en van die paaie se naam borde is weg."
"Sabie is a nice town and clean. It is a beautiful part of the country and within day visits there are several activities within nature to enjoy. It has 3 or 4 petrol stations and 4 or more liquor outlets. However, if you need items other than alcohol or fuel and the local Spar doesn't sell it, there is very little options available other than a day trip to Nelspruit/Mbombela. Some of the restaurants in town were disappointing in that items on their menu's were not available."
"Enige aankope wat gedoen moet word, is daar 'n groot winkelsentrum wat oor alles beskik. "
"Aangename vakansie bestemming met 'n wonderlike geleentheid om n paar wildsoorte van naby te kan beskou."
"Baie rustig en lekker, bosveld area en regtig 'n aanbeveling vir almal."
"If beautiful countryside, waterfalls, clear streams and rivers, hiking and magnificent scenery is your desire then this is the place for you. You can drive to various places and pay small entry/parking fee entry or hike and see stuff for free. And if you are into fly fishing then a day on Sabie River is sure to score a trout or two. Visit Andrew at the local Blue Sky fishing tackle shop and by a day fishing licence or even a rod & reel with a few flies to go."