Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6002 reviews.
"Marloth Park is pragtig en 'n lekker plek om te gaan rus en terug te kom natuur toe."
"Vol wild. Kon selfs 'n koedoe met die hand voer. Die plek is awesome, asook die mense daar. Ons gaan Desember weer soontoe."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Siloam Farmstay @ Ora Farms"Baie verander sedert ek laas Nelspruit besoek het."
"Sonheuwel is naby aan alles wat jy nodig het. +- 5-6min se ry na enige plek waarheen ons wou gaan. "
"I am not crazy about Hazyview. It is very popular, but people take long to jack-up their services to meet the more modern client. "
"Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet. "
"Graskop is beautiful. We visited God's window, Lisbon Waterfall, the Pinnacle, the Potholes and cannot wait to return. I think this is the most beautiful part of our country. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hummingbird's Nest Guesthouse"Pragtige omgewing. Baie om te doen."
"Ons vriende en familie het by Badplaas self gekamp en ons het hulle daagliks besoek. Die dagtarief is duur as jy reeds vir ander blyplek ook betaal het. Die stampvol warm swembaddens en areas rondom ruik erg sleg na menslike uitskeiding en ek het dit nie in daardie water gewaag nie. "
"Eintlik maar min om te doen. Die oord self se hydro baddens is of te warm of te koud."
"Ek kan nie dink Sabie was die dorp van die jaar 2012. Tot nou toe het die dorp baie agteruit gegaan."
"Kospryse by eetplekke is baie duur en 'n braai vir twee bestaande uit duur skaap tjoppies is goedkoper as een bord met steak en chips."
"Marloth Park is 'n wonderlike park. Baie naby die Kruger Park indien jy soontoe wil gaan As jy nie wil gaan nie kan jy enige tyd langs die Krokodilrivier gaan stap of ry. Daar is baie diere te sien in Marloth Park self."
"Kuier gereeld by, in en om Sabie, sedert 1995. Bly nog steeds 'n wonderlike vakansie bestemming, veral vir ons wat motorfiets ry, stap en bosse besoek."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Kwanyoni Lodge & Restaurant"Die lemoen bloeisels het so heerlik geruik, dit was besonders. Eetplekke se diens was ietwat stadig met ontbyt (in Nelspruit self)."