Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6065 resensies.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Baie groen, veral as jy van die Kaap af kom."
"Sabie en omliggende dele is netjies skoon. Dit is regtig 'n aangename plek om te bly en sentraal geleë om ander plekke te besoek."
"Die denneboom en ander boom plantasies is voorwaarlik iets om te beskou. Kilometers rondom Piet Retief kan jy jou verkyk aan die rye bome."
"So naby aan Pretoria/Johannesburg om vir naweek of selfs langer weg te breek. Natuurskoon is onverbeterlik! Die Krugerwildtuin is maklik bereikbaar en 'n besoek verpligtend. Ander besienswaardighede is ook maklik bereikbaar. "
"Graskop het baie agteruit gegaan van ons laas daar getoer het in die vroeë 2000. "
"The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town."
"Hou van die omgewing en natuur. Kan doen met die nuwe winkelsentrum wat daar gebou word."
"Alhoewel die omgewing pragtig en skoon is, gee die dorp self 'n indruk van verwaarlosing. Strate is vol slaggate en besigheidsgeboue kort aandag."
"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."