Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"Alhoewel die omgewing pragtig en skoon is, gee die dorp self 'n indruk van verwaarlosing. Strate is vol slaggate en besigheidsgeboue kort aandag."
"Daar is geen sekuriteit by die ingangshekke nie. Hulle maak die hek oop sonder om te vra vir die rede van jou besoek."
"Hazyview is basies 'n goeie toeristebestemming agv die Kruger Park. Die fasiliteite is uitstekend maar weereens agv die park anders sal daar nie malls gewees het nie. As jy nie in die park bly nie bied Hazyview 'n baie goeie basis om die park te besoek."
"Siels vernuwend om buite te sit. Koffie te drink. Die nuwe dag te begroet. Die son te sien opkom. Diere wat stil en rustig hulle gang gaan."
"Bo die verwagting. Was eerder in Nelspruit. Groot stad nou. Gaan nie weer Hazyview toe. Dis nou net Witrivier."
"Baie goed geleë naby hospitaal en eetplekke wat vir ons gerieflik was."
"Awesome plek kom nou al vir amper 10 jaar na Marloth toe en dit is altyd aangenaam om weer te moet terugkom en ons as gesin of met vriende sien altyd uit om weer te kom."
"Ek glo nie dat Ermelo regtig as 'n toeristebestemming beskou kan word nie, maar dit is 'n goeie halfweghuis met genoeg om te doen en te ervaar."
White River Country Estate, Mpumalanga
Pinehurst Place"Dis 'n mooi rustige landgoed, ideaal vir gholfspelers. Dit is ook heerlik vir laatmiddag-stappies. "
"Ons het jare terug daar gebly en is nou toegerus met 'n splinternuwe mall met al die nodige winkels. Spar het nou 'n SuperSpar geword. Bly maar 'n lekker plek."
"Ek ken Sonheuwel nie so goed nie, maar dit is 'n pragtige boomryke area wat altyd verfrissend is wanneer mens in n "stad" moet wees. Alles wat ek nodig gehad het was naby mekaar."