Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6002 resensies.
"Hazyview is 'n uitstekende dorp vir vakansie hou. Baie goed om te doen en natuurlik die Wildtuin. Genoeg winkels en restaurante en twee groot winkelsentrums."
"Marloth Park is naby die Krokodilrivier-hek wat dit gerieflik maak vir wanneer mens wildtuin toe gaan. Mens gaan slaap en word wakker met die geluide van die bos, baie rustig en stil."
"Die hout uitspattig duur, winkels duur. Lionspruit is nie die ingangsfooi werd nie, meeste van die paaie baie sleg. Komatipoort is selfs goedkoper. Marloth is toeganklik en besoekersvriendelik. Uitkykpunte goed versorg en strategies geleë."
"Dis 'n ongelooflike lekker plek om te rus vir n dag of twee en om weg te kom van die gejaag van die stad!"
"Quaint and friendly town, wish we could have spent more time here as there's everything we love, including the weather."
"Having been to Dullstroom several times, it is still nice; we would like to see some new shops go up for variety."
"My husband and I love natural places. Lydenburg is what we needed. It's a beautiful small town and the sight seeings are very attractive. I enjoyed the fresh breeze of air and I recommend that people should visit this place. It's near Pilgrimrest, God's Window and all other beautiful, attractive places."
"Ons was nie in die dorpie self nie, maar die onmiddellike omgewing is pragtig. Het Krugerhof en winkeltjie baie geniet."
"As 'n toeris nie vir Dullstroom geniet en onthou nie moet hy introspeksie doen. Dullstroom is saam met enkele ander dorpe in die land 'n voorbeeld van hoe toerisme bedryf moet te word. "
"Ek sal hierdie plek vir enige persoon aanbeveel, wat graag 'n rustige vakansie in die bosveld wil hë. Daar was nie een sekonde wat ons verveeld was of dit nie geniet het nie. Ek het in my lewe nog nooit so welkom by 'n vakansieplek gevoel nie. Ons wou nie eers teruggaan huis toe nie. Vir die wat graag rustigheid soek, dit is die plek vir jou. Ons gaan nou sommer twee keer per jaar soontoe so lekker is dit. "
"Ons is mal oor Kaapsehoop! Die mense is vriendelik en laat 'n mens deel voel van die klein dorpie. Ons is daar weg met almal wat ons op ons name noem! Heerlik!"
"I love Machado as it is one of the most beautiful places in the Highveld and in the country. it has it's own unique features as a home of trout, and I'm proudly a local girl having been born and bred there."