Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.
"Nie veel diere gesien nie, maar dis maar die droogte. Hoop en bid vir goeie reën. Ons het darem kameelperde op pad uit gekry. Alles wat 'n mens nodig het op een stuk grond. "
"Die bos en Marloth is die plek om 'n mens weer 'n nuwe uitkyk op die lewe te gee."
"Marloth Park is 'n fantastiese plek vir 'n Kruger Park wegbreek as jy privaatheid soek en naby aan die diere wil kom. Ons het zebras en kameelperde, volstruise en bokke insluitend koedoes gesien en het 'n hele paar besoeke van nagapies gehad. Absoluut pragtig!"
"Aangenaam verras oor die groei van klein toerisme winkeltjies en eetplekke sedert my laaste besoek aan Graskop. Sal weer daar wil kuier oor 'n naweek."
"Heerlike dorpie om sommer net in rond te drentel, baie vriendelike mense end ons hondjie was oral welkom."
"Marloth Park is pragtig en 'n lekker plek om te gaan rus en terug te kom natuur toe."
"Vol wild. Kon selfs 'n koedoe met die hand voer. Die plek is awesome, asook die mense daar. Ons gaan Desember weer soontoe."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Siloam Farmstay @ Ora Farms"Baie verander sedert ek laas Nelspruit besoek het."
"Sonheuwel is naby aan alles wat jy nodig het. +- 5-6min se ry na enige plek waarheen ons wou gaan. "
"I am not crazy about Hazyview. It is very popular, but people take long to jack-up their services to meet the more modern client. "
"Dullstroom is 'n baie "toeriste vriendelik" omgewing met baie om te doen, sien en eet. "
"Graskop is beautiful. We visited God's window, Lisbon Waterfall, the Pinnacle, the Potholes and cannot wait to return. I think this is the most beautiful part of our country. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hummingbird's Nest Guesthouse"Pragtige omgewing. Baie om te doen."
"Ons vriende en familie het by Badplaas self gekamp en ons het hulle daagliks besoek. Die dagtarief is duur as jy reeds vir ander blyplek ook betaal het. Die stampvol warm swembaddens en areas rondom ruik erg sleg na menslike uitskeiding en ek het dit nie in daardie water gewaag nie. "
"Eintlik maar min om te doen. Die oord self se hydro baddens is of te warm of te koud."
"Ek kan nie dink Sabie was die dorp van die jaar 2012. Tot nou toe het die dorp baie agteruit gegaan."