Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6002 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Ek gaan self 'n erf koop in Marloth! Dit spreek boekdele!"

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"We did a very interesting walk/hike through huge boulders and rocks, and arrived "at the top of the world". Looking at the fields around Kaapsehoop, I never would've thought that a view like that could be found there... Truly a second "God's Window". This is a captivating little town, enveloped by "angels' mist", and inhabited by free-range people and wild roaming horses.. Awesome!"

White River, Mpumalanga

Telestai Guest House

"Almal is heel vriendelik."

White River Country Estate, Mpumalanga

Pinehurst Place

"Ons is mal oor White River Country Estate. Sal beslis weer kom!"

Chrissiesmeer, Mpumalanga

John Jack Inn accommodation

"Die dorpie het 'n besondere bekoring! Rustig en vreedsaam met die vriendelikste mense!"

Sabie, Mpumalanga

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Dorpie self is maar vervalle maar die besienswaardighede is die moeite werd."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Lekker naby aan die Kruger en mens kry die "bos" gevoel asof mens sommer in die Kruger bly. Restaurant en winkeltjies is gerieflik en alles wat mens nodig het."

Marloth Park, Mpumalanga

Royale Marlothi Safari Lodge

"Marloth Park is goeie plek om te bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Van de Poll Huis

"Skoon, vriendelike dorpie met baie lekkernye."

Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge Sabie

"Sabie het so baie om te bied vir 'n gesinsvakansie. "

Hazyview, Mpumalanga

Sabaan Guest Farm

"Daar is so baie gesinsaktiwiteite in Hazyview. Dis Baie bekostigbaar om na al die watervalle te gaan kyk en meeste aktiwiteite is 'n kort rit. "

Marloth Park, Mpumalanga

2694 Swartwitpens

"Perfect if you want to relax in nature. Beware of monkeys."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Skilderagtig mooi. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Mooi dorp. Baie besig maar moeite werd om te besoek."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Daar is wonderlike dinge om te doen in Hazyview, maar ongelukkig peperduur."

White River, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Ek het te min met Witrivier te doen gehad maar daar is vreeslik baie om te doen in die omgewing en die fietsry was hectic met al die opdraandes."

Marloth Park, Mpumalanga

Vuurvliegie en Sonbesie

"Baie rustig met alles wat nodig is. Die wild lyk gesond en is mak, mens kan alles van naby besigtig. Die sekuriteit was baie behulpsaam."

Piet Retief, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Baie nice plek, ons het ook lekker by Mamma Mia geëet!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Pragtige dorpie, swak paaie vol slaggate."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Dis jammer die plekke het baie vervalle geraak en baie winkels het toegmaak - die beperkte eetplekke is die moeite werd om te besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Longview Ranch

"Gaan eet beslis by Pickles & Things Bistro - die diens is vriendelik en kos uitmuntend. lieflike en vriendelike dorpie."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Daar is oulike winkeltjies, restaurante en heelwat besienswaardighede in die dorpie en iets vir almal om te doen. Dis nie te ver van Johannesburg af nie, so maklik vir 'n naweek om weg te breek. "

Page
Page 174 - Showing 5191 to 5220
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers