Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Witrivier, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Naby alle toeriste aantreklikhede: wildtuin, panorama roete en vele ander."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Kwanyoni Lodge & Restaurant

"Die lemoen bloeisels het so heerlik geruik, dit was besonders. Eetplekke se diens was ietwat stadig met ontbyt (in Nelspruit self)."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Hoogs onsteld oor twee oorsee-toeriste wat die tweede dag van ons verblyf in Marloth Park by die afdraai na Jabula Lodge en Restaurant 'n kameelperd raakgery het. Ek sal sterk aanbeveel dat spoed hobbels naby sulke afdraaie oor die pad gebou word om die bestuurders van voertuie te forseer om stadiger te ry."

Marlothpark, Mpumalanga

Mvuradona Safari Lodge

"Naby Kruger, lekker gebly baie wild binne die park ook."

Dullstroom, Mpumalanga

Muddlers Minnow

"Baie oulike plekkie."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Produkte is buitensporig duur."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Heerlike vakansie plek."

Bethal, Mpumalanga

De Herberg Guest House

"Sedert 1990 is dit besig om in 'n spookdorp te verander. Lëe huise, besighede onttrek, ens."

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

"Die uitbreidings in Hazyview self was verstommend en die sentrums is netjies en groot! "

Dullstroom, Mpumalanga

Cpirit Country Haven Dullstroom

"Interessante vakansiebestemming of deurgaanroete Laeveld toe."

Graskop, Mpumalanga

A Pilgrims Rest

"Net te min plekke wat ontbyt verkoop."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"The juice processing plant about 100 meters away was rather noisy at times. Malelane is OK but could do with a clean up."

Marlothpark, Mpumalanga

Lion King 3953

"Die omgewing is baie droog en warm op die stadium, maar die diere het opgemaak vir dit! "

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Kan dit aanbeveel vir 'n vakansie in die bos."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Heerlike plek. Baie stil en rustig en baie lekker om uit te rus."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Marloth is teenaan die wildtuin wat lekker is. Dink net hulle moet meer doen om al die plekke binne mooi te hou. "

Dullstroom, Mpumalanga

Lake Heron

"Baie mooi en oulike dorpie, en mooi omgewing wat besoekers nie teleur sal stel nie!"

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Restaurante baie duur, Geen slaghuis in die dorp nie. Nie 'n besoekersvriendelike dorp nie."

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"You just need to drive safe and in the morning or afternoon. "

Witrivier, Mpumalanga

Thokozani Lodge

"Witrivier is 'n baie rustige dorpie wat naby aan baie besienswaardighede is en sommer 'n klipgooi van die Wildtuin af."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Lekker sentraal om verder ons mooi Laeveld te gaan verken. Goeie restaurante, vriendelike mense en baie netjies en skoon."

Groenkol, Mpumalanga

Pumpkin Tree Guesthouse

"Lekker stil area, weg van die dorp se geraas, maar wel naby die dorp."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments

"Die dorpie Sabie is ryk aan geskiedenis met pragtige natuurskoon (maar iets sal gedoen moet word aan die swak paaie na die watervalle)."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Oppas! Twee nagte by die park is te min! Enige stap-entoesias sal die plek geniet. En dan is die (wilde) bokke/diere tussen die huise 'n groot bonus."

Witrivier, Mpumalanga

Wild Fig Farm

"Ons het heerlike koffiewinkels geniet asook restaurante. Kon nie eens by almal uitkom wat ons wou nie. Beslis 'n lekker plek."

Blad
Blad 171 - Wys 5101 tot 5130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang