Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6002 reviews.
"Vir oorsese besoekers wat net wil oorslaap sal dit die ideale bestemming wees aangesien die eenhede se dekor baie etnies is. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Crocodile Nest"Baie lekker plek, sal enige tyd weer soontoe gaan. "
"Dis my tweede besoek in 'n maand, en ek is crazy oor die plek! Het ook Kaapsehoop ontdek wat 'n groot aantrekkingskrag is vir Waterval-Onder, veral toe ek ontdek een van die gastehuise is presies my naam. Wilde perde is amazing. "
"Marloth Park het soveel om vir die toeris te bied van groot tot klein, van oud tot jonk. Baie naby aan die wildtuin vir daguitstappies. Marloth Park gee vir jou die vryheid om te stap, fiets te ry en nog boonop die wild te voet te loop. Met al die uitkykpunte en restaurante is dit voorwaardelik 'n lekker kuierbestemming, alleen en saam met vriende."
"Most restaurants close early at 17:00. Rather have lunch at a restaurant. Look out for potholes in roads."
"The roads are very scary at night, adventurers, reminded us of a movie Wrong Turn. "
"Place is beautiful but too quiet at night especially when you want a restaurant. Your common fast foods are non existent, so plan your meals in advance if you want to go that side."
"Padaanwysing is swak is en slaggate in die strate is 'n nagmerrie ondervinding."
"Wonderlike dorpie, maar die paaie daarheen is 'n nagmerrie!"
"Die hoofpad is in 'n gehawende toestand soos baie paaie in ons land en behoort aandag te geniet, want dit skep 'n baie swak indruk. "
"Dullstroom is 'n wonderlike dorp. As jy mal is oor Clarens of Parys dan sal jy ook baie van Dullstroom hou."
"Wil sommer daar gaan aftree so rustig en lieflik is dit."
"Pragtige kunstenaarsdorpie met baie om te doen. Genoeg plekke om te eet en te drink."
"The roads are very poor and is only suitable for vehicles with high road clearance."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Nelspruit is een van die mooiste klein stede. Die winter is natuurlik tops met baie sonskyndae en matige temperatuur. En van daar af kan 'n mens baie wildtuine en wildsplase besoek, asook ander fantastiese bestemmings soos Sabie en baie ander."
"Kaapsehoop is 'n wegbreekgeleentheid soos min. Indien jy voel jy moet bietjie herlaai van die stad se stress, is Kaapsehoop jou antwoord."
"Is the place to be and the view of the Kruger National Park was nice and the environment is cool."