Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 10163 resensies.

Graskop, Mpumalanga

Flycatcher Castle

"Graskop is 'n stil rustige dorpie. Maak seker van eet plekke in die area. Moenie vergeet van Flycatcher Castle nie, hulle maak heerlike kos en moet beslis in gedagte gehou word."

Sabie, Mpumalanga

BietjieSlaap

"Die pad uit na Lone Creek is iets verskriklik! Bobbejaan met 'n kierie sukkel daar."

Bethal, Mpumalanga

Moments Away Guest House

"Bethal and surrounding areas was a big surprise to us. Everything was clean and seemed as if it is well maintained. Beautiful area."

Witbank, Mpumalanga

ADO Guesthouse

"Vir besigheid of oorslaap op pad Mosambiek toe! "

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Afhangende van die weer, maar baie om te sien."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Gee aandag aan swaar vragmotors wat gereeld deur die hoofstraat ry. "

Dullstroom, Mpumalanga

Rotsvas

"Not an overnight stop on the way somewhere else. Next time I will stay for a weekend at least."

Marlothpark, Mpumalanga

Ex Deo Erdvark Cottage

"Dit is 'n baie lekker plek."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Simplicity Apartments

"Beste en skoonste en lekkerste plek waar ek nog gebly het is Marlothpark."

Piet Retief, Mpumalanga

De Loft Guesthouse

"Ideale oornagverblyf op pad na Swaziland."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Wees versigtig om nie vas te val in die hoofstraat-manie nie. Daar's wonderlike restaurante en oulike dinge om te aanskou net af van die hoofstraat af. "

Graskop, Mpumalanga

Manna

"Perfect weather, tranquillity and centrally located close to places to see. "

Waterval-Onder, Mpumalanga

Wayside Lodge

"Daar is nie veel vir toeriste nie. Dis die ideale plek vir sommer net wegbreek en natuurlik genoeg ruimte vir byeenkomste. Die omgewing is pragtig en baie rustig. Mense wat wil besig wees gaan dit nie geniet nie. Dis 'n plek vir ontspanning en net mens wees."

Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Ebony House - Mjejane Game Reserve

"Mjejane is 'n pragtige wildreservaat - ons het leeus, renosters, olifante, kameelperde, zebras, verskillende bokkies - alles gesien op pad na ons verblyf. Ons sal definitief al ons wildtuinvakansies in Mjejane wildreservaat hou! Dis veilig, almal is so vriendelik en skoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Bok

"Restaurante is baie duur."

Marlothpark, Mpumalanga

Maranze@Marloth

"Ons het die diere en gemaklike omgewing om in die natuur te verkeer terdeë geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

Trigsit @ Marloth

"Lieflike plek om jou battery te laai. "

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Beste rus- en oornagkamp!"

Mpumalanga

Crocriver Chalet

"Mpumalanga has so many hidden escapes and little gem towns, it's definitely a must visit in SA."

Wakkerstroom, Mpumalanga

Forellenhof Guest Farm

"As jy wil rus, lekker eet in intieme restaurantjies en die mense se spontane vriendelikheid geniet, gaan Wakkerstroom toe. As jy wil jôl, nie vir jou nie. "

Marlothpark, Mpumalanga

Shades of Nature

"Hoop om eendag eiendom daar te kan besit."

Marlothpark, Mpumalanga

Mopani Villa

"Marlothpark was nog altyd vir my 'n rustige bestemming waar mens net kan ontspan. Ek wil ook net noem dat die sekuriteit in die park van uitstekende gehalte is en dadelik beskikbaar is vir enige insidente. "

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Daar is te veel werkers wat daar rond drentel en 'n mens onveilig laat voel."

Blad
Blad 174 - Wys 5191 tot 5220
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem