Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.

Witbank, Mpumalanga

ADO Guesthouse

"I think travel to Witbank would be work-related so finding safe and clean accommodation that ADO offers is paramount. The area was also quiet which ensures a good night's sleep."

Marloth Park, Mpumalanga

Optibos

"Marlothpark is 'n uitstekende vakansie/toeristebestemming. Daar is alles wat mens sou nodig kry, van restaurante tot supermarkte en die wild is volop."

Marloth Park, Mpumalanga

Sweet Thorn House

"Daar kan regtig iets gedoen word om die grondpaaie in 'n beter ry oestand te kry."

Dullstroom, Mpumalanga

Lake Heron

"Best of the best. I will go again."

Marloth Park, Mpumalanga

Wees Rustig Rustig

"Ek en my man hou baie van Marlothpark. Ons kom gereeld."

Dullstroom, Mpumalanga

The Beagle’s Nest

"Dit is 'n oulike plek, maar bietjie duur."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Baie verwaarloos met slaggate oral."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Silva

"Nelspruit is such a nice place to visit."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Baie besig, maar baie om te sien en te doen."

Marloth Park, Mpumalanga

Sonador Bush House

"Rustige atmosfeer. Die diere wat jy deur die park kan sien wandel is 'n definitiewe pluspunt."

Marloth Park, Mpumalanga

Athule Units

"Op die oomblik is daar baie konstruksie aan die gang wat die diere afskrik en dit maak dit moeilik as jy 'n bietjie wil inlê. Paaie nader aan die rivier is redelik sleg na die baie reën. Dis 'n wonderlike plek en sal gou weer teruggaan."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Sal wat gee om in Graskop te gaan bly. Dit is net 'n ander rustigheid en die boomplantasies om Graskop is amazing vir my. Baie ander toeriste dinge om te sien en doen naby Graskop."

Marloth Park, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Marlothpark is 'n gerieflike en veilige park om in vakansie te hou."

Secunda, Mpumalanga

Anchor Guesthouse

"Secunda is nou nie iewers waar ek wil vakansie hou nie."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Het al baie daar gekuier! Pragtigste dorpie."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"The dirt roads need some attention."

Marloth Park, Mpumalanga

Ilanga

"Sal dit hoogs aanbeveel. Die winkels en curios voldoen aan ons vereistes. Sal beslis weer kom."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Heerlike dorp om in te kuier. Vriendelike inwoners. Baie om te doen en te sien! Naweek heeltemal te kort."

Dullstroom, Mpumalanga

Dunkeld Country and Equestrian Estate

"Dullstroom het 'n sagte plekkie in my hart."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die dorp het baie agteruit gegaan. Maar is goed geleë."

Marloth Park, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Was perfek vir 'n lekker wegbreek."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Sal beslis weer daar tuisgaan en die plek aanbeveel."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Many things to do from browsing shops, eating delicious food, viewing birds to tranqual fishing."

Dullstroom, Mpumalanga

Suikerbekkie

"Net die nodigste sal in Dullstroom gevind word. 'n Dorpie gerig op toeriste."

Marloth Park, Mpumalanga

Dream Inn

"Ons gaan altyd Marloth toe vir my en my man se wegbreek. Dit is een van ons gunstelingplekke. Veilig,in die bos, stil en daar is baie diere."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Potholes, potholes, potholes!"

Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation

"Nou nie regtig 'n plek om vakansie te hou nie, maar tog lekker sentraal om die omgewing te verken."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers