Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Ons gaan al die afgelope 12 jaar Dullstroom toe, ten minste 1 keer 'n jaar, so ons geniet dit baie. Dis net die laaste 4 jaar wat ons honde het so ons probeer altyd akkommodasie kry wat dierevriendelik is en ons is baie gelukkig dat Dullstroom so dierevriendelik is. Dis die beste klein dorpie naby Johannesburg."
"Die dorpie is nou weer goed versorg en beslis die moeite werd om te besoek. Dis baie sentraal in die toeriste-area en jy kan van hier af al die plekke besoek as dagbesoeker. Baie karaktervol - wens al die geboue kon hul stories vertel."
"The only places worth visiting are Epa! Farm and I found the graveyard and Mozambique disaster site worthwhile. The waterfall near the old tunnel is nice to see, but the platform looks quite dangerous, it caught fire, and I found it scary."
"Badplaas as whole is a beautiful place and recommended for holiday vacation."
"Love all the restaurants and activities in this small tourist town, Lovely place with beautiful surroundings."
"Marlothpark het beslis ons harte gesteel van ons eerste besoek daar so 3 jaar terug. Ek moet bysê alhoewel dit nou die bosveld is kan daar dalk aandag gegee word aan die grondpaaie. Buiten dit, is dit 'n lekker plek wat ons graag besoek."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Vinique Guesthouse"Baie mooi! Paaie is soms sleg, maar ek sal beslis met my volgende troue wat ek daar afneem, langer bly en meer wil sien en doen."
"Ongelukkig het hulle nie by " load shedding" skedule gebly nie. Het nooit geweet of die krag net 2 ure of dalk 4 ure af gaan wees nie."
"Lydenburg itself isn't the nicest of towns. If we would use the same route, we'll stay @ Big Boma because it's out if town."
"Die Dinopark en grotte en skoenlapperplaas was die hoofdoel van ons besoek en dit was heel interessant. Definitief die moeite werd gewees."
"It's a perfect stop if you are heading to Kruger or Hoedspruit and want to split the trip into 2. The Jamjar Lounge is a great place for dinner. Just around the corner from Adelpracht."
"Might be ok if no load shedding. Museum closed, and the post office was rude (the clerk took stamps 'home', while she asked us to come back at 2 pm. She left her colleague flabbergasted). Nice restaurants and 3 waterfalls to visit."
"The lodge was very well-prepared for glitches such as load shedding. We experienced zero inconveniences."