Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"So goed geleë vir besoeke aan Krugerwildtuin. Stil Bosveld met baie diere wat op jou stoep kom kuier."

Marlothpark, Mpumalanga

Mamba 1927

"Marlothpark - klein Krugerwildtuin is bekostigbaar en die feit dat die huise so beplan is dat jy nie jou direkte bure sommer kan sien nie, maar dit baie ideaal vir 'n wegbreek en ontspantyd."

Marlothpark, Mpumalanga

3330 Seekoei

"Was hierdie jaar al 3 keer in Marloth gewees. Hoop dis volgende jaar weer so."

Marlothpark, Mpumalanga

Alldays

"Marloth Park is a great destination and we got to see many diurnal and nocturnal animals close to the accommodation."

Ermelo, Mpumalanga

44 on Ennis Guest Lodge

"Baie mooi dele in die dorp-omgewing is beeldskoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Martys Place

"Ek sal enige tyd weer gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Baie mooi en rustige omgewing."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Many attractions to visit."

Marlothpark, Mpumalanga

Maningwe

"Marlothpark sal altyd spesiaal vir ons bly en ons sal dit vir baie mense aanbeveel."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"I love Marloth Park and being so close to all the animals."

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Any geologist and bird-watching lovers will love this location."

Marlothpark, Mpumalanga

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Die restaurant langs die rivier was baie oulik!"

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"Marloth het 'n heerlike bosgevoel."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Die restaurante se kos is uitstekend. Ons het elke aand by 'n ander plek gaan eet, en elke aand was ons verstom oor die lekker kos. Die paaie kan bietjie verbeter word. Daar is baie slaggate."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Dorpie is redelik skoon en het alles wat nodig is."

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Beautiful town. We had best dining experience at our doorstep."

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"The animals seeking and whacking is amazing what a great getaway for all age types, it is really a great place to go and relax."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Convenient and refreshing break from the city, perfect for taking time off."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Die dorpie is skoon en netjies wat beslis 'n pluspunt is. Lyk egter of daar 'n probleem met skoon water is so ek sal aanbeveel om maar gebottelde water te gebruik om te drink."

Mkhondo, Mpumalanga

Palm Inn Guest House

"I found it very peaceful and relaxed."

Chrissiesmeer, Mpumalanga

Stasiemeester

"Ons is mal oor Chrissiesmeer. "

Dullstroom, Mpumalanga

Cherry Grove

"Lieflike dorpie met baie eetplekke. Dorp is skoon en winkels het 'n groot verskeidenheid items. Love die ligging en die dorpsmense is baie vriendelik en behulpsaam."

Dullstroom, Mpumalanga

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

"Dullstroom sal altyd baie spesiaal wees. Ek voel egter jammer vir die besighede wat erg getroef word deur beurtkrag. Ons hoop van harte dat Dullstroom altyd 'n idiliese wegbreekplek sal bly!"

Dullstroom, Mpumalanga

Le Rendezvous

"Die hele dorp is 'n toeriste-aantreklikheid! Baie lekker gekuier en baie doendinge! Heerlik gerus!"

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang