Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"There is lots to do but avoid the rural areas/unknown they could be dangerous."

Marlothpark, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"It is heaven on Earth, die Etopia van die bosveld en vir ons Suid Afrikaaners die klein paradys wat ons altyd soek. Asemrowende plek, hoop hulle kan die bespiegelinge oor die myn wat daar opgerig kan word in die kiem smoor."

Mkhondo, Mpumalanga

Palm Inn Guest House

"Munisipale beurtkrag en Eskom beurtkrag is erg."

Secunda, Mpumalanga

13 Hobson

"Visit Secunda, it's a nice friendly place. You would feel very safe and secure."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Dullstroom word baie besoek deur verskeie mense. Ons neem deel aan die TRAC N4 Rally al vir die laaste 4 jaar en sal vir seker volgende jaar weer daar wees!"

Graskop, Mpumalanga

Havana Nights

"The road is not friendly. Not easy to drive."

Marlothpark, Mpumalanga

Inkwazi Place

"A lovely bushveld getaway."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"Uitstekend geleë, sal maklik weer besoek."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Kaapsehoop is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Maak net seker van die plek waar jy tuis gaan."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Die pad na Delmas van Eloff af kort ernstige aandag."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Dit is 'n vreeslike mooi dorpie en heerlike wegbreek van die besige stads lewe."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Mooi dorp, maar kort baie aandag."

Marlothpark, Mpumalanga

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Veiligheid kan opgeskerp word."

Mkhondo, Mpumalanga

B @ Home Guest House

"Keep up the good work."

Dullstroom, Mpumalanga

Stay @ 67

"Heerlik geëet by Mayfly Restaurant - kan hulle definitief aanbeveel. Uitstekende diens."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Something must be done about the monkeys. They are very violent and they damaged my car."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Everything is easily accessible."

Secunda, Mpumalanga

19th on Bloekom

"For business sure, it's not a holiday destination."

Marlothpark, Mpumalanga

Fever Tree

"We had an awesome time. The animals were wonderful and our large family with children loved every moment of it. "

Panoramaroete, Mpumalanga

Hangar Hideout

"Dis jammer dat 'n mens op baie plekke nie veilig voel nie."

Marlothpark, Mpumalanga

The Aloes

"Fantastiese wegbreek plek vir my hele gesin!"

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"It's a lovely little village with a huge amount of animals to be seen."

Matsulu, Mpumalanga

River House Guest Lodge

"Its value is purely its proximity to the Kruger National Park."

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"Marloth het ons verwagtinge oortref."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Greenfields Cottage

"Ek het lank in Mbombela gewoon en dit bly een van my gunsteling bestemmings."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang