Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Lovely and relaxing holiday destination next to the Kruger National Park."

Witrivier, Mpumalanga

Kruger's Guest House

"Piccasso's maak heerlike pizzas."

Marlothpark, Mpumalanga

Acacia Bush Cottage

"Baie droog. Netjies en skoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Daar is geen plek soos Marloth. Beste plek in die bos en natuur."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Besoek gerus die Gorge Lift - iets besonders!"

Malelane, Mpumalanga

Isimuku Cottages

"Lovely little town and well situated."

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Mense wat in winkels werk is baie stadig en onvriendelik."

Elandsvallei, Mpumalanga

Marlothi Chalets

"Very picturesque area."

Standerton, Mpumalanga

Twee Mossies Herberg

"Beveel C en R seekos restaurant aan. Puik diens en heerlike kos. Beveel ook Ranch Slaghuis aan. Kwaliteit vleis."

Sabie, Mpumalanga

Eagle Creek Lodge

"Sabie is nog altyd vir my en my gesin die beste plek in Suid-Afrika. Maar ongelukkig vandat dit dorp van die jaar was het dit begin agteruit gaan, veral na die Covid 19-pandemie. Ek hoop die munisipaliteit begin hulle pêrel van 'n dorpie reg te maak sodat hulle weer kan tops wees."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Lala Lapa Selfsorg Akkommodasie

"Very beautiful town with warm weather in the winter. It's not as small as you think so own transport is essential for sight seeing."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

85 Ehmke

"Ons was daar tydens die rugby, en het Nelspruit ervaar as 'n vriendelike stad, met pragtige natuurskoon."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"It needs a good coffee shop and breakfast places."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Great stopover on your way to Kruger Park."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Misty Hideaway

"Pragtige plek en ons het die wilde perde gesien."

Marlothpark, Mpumalanga

Marlothi Safari Park

"Geweldig baie verkeer op die hoofstraat (Olifant), daar is elke dag baie mense wat langs die pad rondslenter en by die "besigheidskomplekse" se ingange rondsit."

Marlothpark, Mpumalanga

Wees Rustig Rustig

"Marlothpark is altyd lekker."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Greenfields Cottage

"Sommige strate in Nelspruit baie donker, as mens nie die area ken nie, laat dit mens onveilig voel om rond te ry."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kumba Mugwenzi

"Dink dit raak bietjie oorbevolk."

Dullstroom, Mpumalanga

The Outpost Dullstroom

"Goeie en vriendelike personeel."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Van die paaie kort bietjie aandag – soms moeilik om met gewone voertuig te ry. Marloth kan meer van die bos teen die heining oopsny vir beter uitsig. Blyplekke is lekker privaat en ver van mekaar."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kumba Lahlekile Nathi

"Het heelwat vuilgoed wat in die park self lê."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Rustige plekkie om te oornag."

Blad
Blad 41 - Wys 1201 tot 1230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang