Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Sabie is nog altyd 'n waarde-vir-geld-bestemming. En met die dat al die paaie in die omgewing nog in 'n goeie toestand is, maak dit sin om die Laeveld te besoek."
"Close to Kruger National Park without the horrendous and totally unaffordable prices of accommodation in the KP!"
"Dit is jammer dat dit voorkom asof Marlothpark redelik besig raak. Indien my waarneming korrek is, sal dit afbreek aan die hemelse vrede doen. Die winkel is buitensporig duur, en die plaaslike inwoners ondersteun dit nie. Die voorraad is beperk tot die basiese. Die slaghuis se pryse vergelyk goed met die in die stad, en bied 'n voldoende verskeidenheid."
"Excellent. Good location. Feels like you're staying inside the Kruger with al the animals visiting during the day."
"If you are looking for a place to access the southern sections of the Kruger NP, it's situated between the Malelane and Croc Bridge gates and an easy drive to get in and out."
"Die dorp self het my nie beïndruk nie, maar net buite en voor die dorp is dit pragtige grasvelde, berge en damme vir hengel."
"Gaan gerus as jy lus is vir vars lug en bietjie verken, heerlike restaurante oral waar jy kyk!"
"Please, please make it more wheelchair friendly. Access to shops and some restaurants is a struggle."
"Dis nie 'n toeristedorp nie, maar is 'n goeie halfwegstop tussen Gauteng en die Laeveld."
"Kaapsehoop was fantasties, klein dorpie met rustige atmosfeer, staproetes met mooi uitsigte, vriedelike mense en baie lekker kos."
"Graskop self het net die nodigste - ons het by die Garden Shed gaan eet wat fantastiese kos gebied het. Ander restaurante was toe vir die publiek in die aande, so beplan jou etes goed. Maar 'n perfekte, sentrale punt as jy die Laeveld wil besigtig - ons wat tot in die Krugerwildtuin sonder te ver se ry."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Nelspruit is 'n uiters mooi omgewing met baie plekkies om nog te ontdek."
"Mooi konferensie- en trouvenues, die winkelsentrum in Secunda en restaurante bied 'n goeie tydverdryf."
"Die wildebewaring het bietjie agteruitgegaan sedert ons in 2016 daar was. Daar was ook (volgens die buurman) leeus en luiperds wat ingekom het in die tyd wat ons daar was, maar niemand het ons laat weet nie. Ons het met jong kinders gaan stap!"