Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Laparetreat

"Rivierpad lekker vir grootwild-besigtiging, maar ontoeganklik vir gewone sedan-voertuie. Diep gate in die pad. "

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Is die beste beste plek en gaan van nou af elke keer daar bespreek wanneer ons Kruger toe gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Third time at Marloth and definitely not the last. This place has crept into my heart and I really enjoy the animal visits, the closeness to the Kruger Park, and the relaxing bush sounds at night."

Marlothpark, Mpumalanga

Guinea Fowl Cabanas

"Needs a lot of maintenance on roads and the like."

Marlothpark, Mpumalanga

Zwana Nathi

"Marlothpark is fantasties en ons bly net hier. Dankie vir 'n lekker ervaring."

Marlothpark, Mpumalanga

Hakuna Mipaka - Bos Sprokie

"Lieflike plek. Net vreeslik baie mense wat rondloop en staan vir geen rede, soos by die winkel."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Ten spyte van die grondpaaie wat baie sleg is, het die diere dit opgemaak. Sal beslis weer bly in Marlothpark."

Marlothpark, Mpumalanga

Pheasant's Crest

"As jy nog nooit daar was nie, sit dit op jou bucket list. Ons was al meer as een keer daar en elke keer is dit heerlik daar."

Graskop, Mpumalanga

Lisbon Eco Lodge

"Great area. Lovely scenery and nature."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"Geen MTN-opvangs gehad tussen 11 uur die oggend en 17:00 die middag nie."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"It was a beautiful stay. I enjoyed it. "

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Jammer dorp se paaie word nie onderhou nie en drinkwater nie veilig nie, maar ligging tussen berge baie mooi"

Pelgrimsrus, Mpumalanga

Mona Cottage

"Restaurante is nie oop na 17:00 nie. Ek dink daar is nog nie genoeg besoekers om dit te regverdig nie. Hopelik verander dit in die toekoms."

Marlothpark, Mpumalanga

951 Geelvis

"Ons gunsteling-vakansiebestemming!"

Ermelo, Mpumalanga

Tolderia Resort

"We also travelled very safe back to Ermelo."

Malelane, Mpumalanga

Kruger Southern Cross Cottage

"Mense is vriendlik en dit is naby die Wildtuin."

Belfast, Mpumalanga

The Gables

"Belfast het met tyd agteruit gegaan. Dit is 'n deurgang na die noorde to en het baie verkeer op 'n daaglikse basis. As Belfast skoongemaak word en die strate herstel word, kan dit 'n toeriste-aantreklikheid word."

Marlothpark, Mpumalanga

Ilanga

"Bekommerd oor die toestroming van werkers waar dit voorkom of daar nie toegangsbeheer is nie. Dit lyk of dit ook in die toekoms oorbeset kan raak waar die bou van huise geweldig toeneem."

Malelane, Mpumalanga

Kruger Southern Cross Cottage

"Mooi dorp met veilige ingang na Kruger Nasionale Park."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Daar is 'n paar huise en strate wat bietjie verwaarloos is in die omgewing. Graskop is lekker sentraal en as jy van stilte hou, baie lekker."

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Ons was op die verkeerde naweek in Graskop. Die Lift en die restaurant is 'n belewenis en 'n besliste ja."

Marlothpark, Mpumalanga

410 Locust Retreat

"Awesome wildlife experience."

Marlothpark, Mpumalanga

Bosplasie

"Hulle moet asb. kyk om 'n First Aid Kit in die park te hê, die super tube is nice, maar bietjie nou en maak die kiddies bietjie seer. Goeie security en baie nice plek in die bos."

Marlothpark, Mpumalanga

Borakalala

"A super getaway!"

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Great place to visit."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Sabie is 'n baie mooi, natuurlike trekpleister. Watervalle en mooi omliggende areas om te sien."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"Alles wat jy nodig het."

Marlothpark, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Martlothpark self is nie baie netjies nie."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Klomp omliggende dinge om te doen en sien."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Dreams Lodge

"If you want a getaway to a place where it's just nature and wild animals - that's a great place to go. It is very clean too!"

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang