Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

White River, Mpumalanga

Heuglins

"Sentraal geleë."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"It's a good place to visit."

Panorama Route, Mpumalanga

Eloff Guesthouse and Gallery

"Wonderlike vakansiebestemming. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou."

Hazyview, Mpumalanga

Rissington Inn

"If you are self-catering you need to stock up in White River. Hazyview shopping is not great."

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Quaint town with lots of eateries and friendly people."

Malelane, Mpumalanga

Kruger Gateway at 502

"Die gastehuis is in Mhlatikop, 'n veilige woongebied naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin."

Carolina, Mpumalanga

Unit 14 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

"Beautiful small town. Built for a relaxing break away from the all-Big metros and hustle. A peaceful environment with tranquil winds and serene mountains."

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Dreams Lodge

"Sal definitief weer daarheen gaan, wil nog plekke besoek wat selfsorg is."

Marloth Park, Mpumalanga

Pheasant's Crest

"Sal beslis weer besprekings in daai area doen, om die diere daar te sien rondloop."

Mpumalanga

Pienaardam Leisure Resort

"Uitstekend, indien die regte keuse gemaak word vir akkommodasie."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Toeristeplekke bietjie duur. "

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Mense is so vriendelik. Interessante winkeltjies. Heerlik geëet by Mayfly. "

Dullstroom, Mpumalanga

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Pragtige dorpie, vriendelike mense, puik restaurante en winkels. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ideale plek as die weer saamspeel."

Marloth Park, Mpumalanga

Borakalala

"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."

Marloth Park, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."

Marloth Park, Mpumalanga

Bushbaby Lodge

"Ons persoonlik verkies die wildtuin, maar het Marloth geniet. "

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Dullstroom is 'n pragtige dorpie met die mooiste geboue."

Lydenburg, Mpumalanga

Lodge Laske Nakke

"Die paaie in Lydenburg is baie sleg."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Bo verwagting skoon en netjies en sentraal geleë vir toeriste-aantreklikhede."

Marloth Park, Mpumalanga

Zulwini Tree House

"Pragtig en netjies. Vriendelike diens en mense by die sentrum en in dorpie. "

Marloth Park, Mpumalanga

Mvuradona Safari Lodge

"Baie wild gesien binne Marlothpark."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Dullstroom is beautiful."

Sabie, Mpumalanga

Eagle Creek Lodge

"Sabie kort net TLC op hulle paaie. Watervalle is netjies en skoon. Eetplekke vriendelik en het lekker geëet en kuier."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Dit is 'n pragtige toeristedorpie en sal weer 'n wegbreeknaweek bespreek."

Marloth Park, Mpumalanga

951 Geelvis

"Kuier altyd lekker hier met alles wat jy nodig het in die park."

Marloth Park, Mpumalanga

Bushbaby Haven

"Dit is uiters swak dat diere gevoer word in Marlothpark! Daar is konstant diere wat bedel vir kos. Daar is te veel lawaai, mens kry nie gerus nie! Toegang word nie behoorlik gemonitor nie en daar is hopeloos te veel mense wat daagliks daar rond swerf. Maklike toegang tot die Wildtuin. Dis omtrent al wat positief is omtrent Marlothpark."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers