Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6065 reviews.
"Baie lekker, maar buitensporig baie voetgangers op hoofpad en tussen huise vanaf Vrydag tot selfs Sondag."
"Daar kan bietjie meer goed in die winkel wees ─ daar is nie altyd wat jy wil hê nie, byvoorbeeld daar was nie witbrood nie. Maar dit is 'n pragtige plek!"
"Sabie is 'n baie neutrale plek om te bly, kan oral heengaan en die watervalle gaan kyk wat hierdie keer baie mooi was. "
"Strate is baie vuil en rommel lê oral rond. In die middestad is die misdaadsyfer baie hoog en word mense beroof van selfone en beursies. Selfs diefstal uit motorvoertuie is hoog."
"Cute town with some interesting shopping, however, the main street (entry from the east) could benefit from a bit of a cleanup. It's good to standardize/improve the presentation of the hawker's stalls."
"We love visiting Marloth Park. We see a lot of animals without having to go into the Kruger."
"Die mense van Dullstroom is baie onvriendelik en onbehulpsaam. Daar wel hier en daar uitsonderings. Die omgewing egter pragtig!"
"Met die baie reënval was baie grondpaaie verspoel. Met 'n gewone motor sal dit baie moeilik wees om rond te ry, veral langs die rivier."
"Amazing town, had a real small mining town feel to it and is great for a weekend away!"