Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.
"Enige gesinswegbreek se droom. Ons het lekker gerus en elke dag 'n nuwe avontuur aangepak met al die beskikbare winkels en eetplekke."
"Dullstroom is die droom van enige kunstenaar of vir enigiemand wat van kuns en kultuur hou. Baie mooi plek met mooiste natuur omgewing."
"Interesting little town with lots of records. 7500 clocks, 2000 types of whisky, fireplaces burning for 42 years, a man staying in a barrel on a pole for 67 days to get into the Guiness Book of Records (1997), 50 flavours of milkshakes and winter weather in summer. We also enjoyed the gin tasting as well as the Mad Hatter Restaurant, Mrs Simpsons and needed to stay a bit longer to try the cheese and wine pairing."
"Baie lekker, maar buitensporig baie voetgangers op hoofpad en tussen huise vanaf Vrydag tot selfs Sondag."
"Daar kan bietjie meer goed in die winkel wees ─ daar is nie altyd wat jy wil hê nie, byvoorbeeld daar was nie witbrood nie. Maar dit is 'n pragtige plek!"
"Sabie is 'n baie neutrale plek om te bly, kan oral heengaan en die watervalle gaan kyk wat hierdie keer baie mooi was. "
"Strate is baie vuil en rommel lê oral rond. In die middestad is die misdaadsyfer baie hoog en word mense beroof van selfone en beursies. Selfs diefstal uit motorvoertuie is hoog."
"Cute town with some interesting shopping, however, the main street (entry from the east) could benefit from a bit of a cleanup. It's good to standardize/improve the presentation of the hawker's stalls."