Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Lush, green area in the heart of the Midlands Meander. Many great places to dine at!"

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"A little bit of English countryside in South Africa with lovely sights to see."

Pietermaritzburg North, Natalse Middellande

HiltonView B&B

"Lovely little town with some wonderful coffee shops. "

Mooi River, Natalse Middellande

Wild Berry Guest Farm

"We didn't find a restaurant in Mooi River. Had to travel quite far for supper."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Kusane Farm Cottages

"Ons kon nie sien dat paaie as grond- of teer aangedui word nie. Dit maak 'n groot verskil as 'n mens 'n roete/verblyf beplan."

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Goed geleë vir Midlands-area."

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Gaan vir seker weer gaan vir die staproetes, koffie en chocolate brownies."

Mooi River, Natalse Middellande

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"'n Mens moet die Mooi Rivier ten minste een keer in jou lewe besoek. "

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Ons sal volgende keer langer bly om Howick te verken."

Rosetta, Natalse Middellande

Crags Cottage

"Sentraal om verder noord te kuier, mooi omgewing."

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Mooi, skoon dorp met 'n hartlike atmosfeer."

Howick, Natalse Middellande

Aloe Croft

"Interessante dorp met toegewyde self-doen inwoners by wie die reisiger interessante ware kan aankoop en ook van wie 'n mens baie kan leer. Uitstekende aftree- / versorgingsoorde. "

Midlands Meander, Natalse Middellande

Thatchings Bed & Breakfast

"Min restaurante is saans oop vir aandetes en die wat wel oop is, is lank voor die tyd bespreek. Dit bemoeilik sake as jy nie in 'n selfsorg-eenheid bly nie. "

Mooi River, Natalse Middellande

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Die toeriste-winkeltjies by Nottingham Road was 'n verassing en moeite werd om te besoek."

Scottsville, Natalse Middellande

Ascot Bush Lodge

"Ek glo nie Scottsville is 'n toeristebestemming nie. Van hier af kan mens baie rondbeweeg as jy die area ken, en dan kom rus jy na `n besige dag."

Scottsville, Natalse Middellande

Thembelihle Guest House

"Did not see much of Scottsville as we had a dinner date in Howick, so did not venture around. Maybe next time!"

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Sentraal, binne bereik van Gauteng en omring met 'n groot verskeidenheid besienswaardighede."

Rosetta, Natalse Middellande

Riverside Manor

"I really enjoyed the wine shop just next to Riverside Manor with their different kind of cheese and divine smell of coffee. The Ugly Duckling shop had so much to to offer that I couldn't decide what to buy. It is the best place to visit."

Estcourt, Natalse Middellande

Slievyre Game Farm

"Escourt-omgewing het baie mooi plekke om te sien. Die Drakensberge is naby en daar is baie om te doen. "

Mooi River, Natalse Middellande

Wild Berry Guest Farm

"Die dorp self bied nie veel vir toeriste nie, maar die omgewing en besienswaardighede langs die R103 maak daarvoor op. "

Howick, Natalse Middellande

Nutmeg Guesthouse

"Die Howick-waterval is aanskoulik. Dis jammer oor die plaaslike mense wat aan die bopunt van die valle klere was en ophang. Howick self is 'n plattelandse dorp en daar is amper alles wat 'n mens nodig het. "

Natalse Middellande

Mount Park Guest Farm

"Dit is heerlik om al die plekke te besoek en die plekke is bekostigbaar."

Rosetta, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Baie interessante ou plek - etes by die Rosetta-hotel was baie goed!"

Howick, Natalse Middellande

Biggy Best Cottages

"Nottingham Road was teleurstellend. Diens is pateties. Il Postino Restaurant was fantasties!"

Mooi River, Natalse Middellande

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Goed geleë tussen baie wegbreekmoontlikhede soos wildtuine, berge en see."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang