Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1789 resensies.

Noordkus

3B @ Catfish Beach Apartment

"Lovely place but need places to sit and have breakfast early. The croissant place didn't even serve butter or jam."

St. Lucia, Noordkus

Manzini 38 - Go & Sea

"Ons was nou al 'n paar keer daar oor die jare, ek moet eerlik se die dorpie self, die hoofstraat is baie netjies en gesellig met al die resturate en winkeltjies, die strandself is ook darem skoon maar die geriewe is vreeslik verwaarloos, daar is geen water om die badkamers te kan gebruik nie, kan nie die ergste sand afspoel nie, van die wagte wat jou voorkeur en jou deursoek vir drank laat mens amper onwelkom voel. Ons was uit op die boot in die meer, dit was baie lekker, maar die Crocodile Centre is vreeslik verwaarloos, jy betaal om in te gaan en dan is geen poging aan hulle kant om dit lekker en opwindend te maak vir die kinders nie, daar was 'n man wat vrywillig (nie by hulle werk nie) ons deur gevat het (hy werk maar vir fooitjies), ons was baie teleurgesteld."

Noordkus

Driftwood Chalets

"Pragtige weer. Puik hengelgeleenthede. Binne bereik van alle groot koop- en speelgeriewe. Puik paaie. Nooit te veel mense om in rye te staan of geirriteer te word nie."

St. Lucia, Noordkus

Villa Mia 12

"Lovely stay overall. Highly recommended. Value for money."

Richardsbaai, Noordkus

Villa Pesca

"Besides the heat. Love the place. Beautiful and clean."

Richardsbaai, Noordkus

Daai Plek Holiday Home

"Ons het nie regtig die strande besoek nie. Was daar vir besigheid. Het wel by Die Dros gaan eet."

Ballito, Noordkus

13 Boulder Bay

"Love Ballito, but choose wisely where you stay. "

Richardsbaai, Noordkus

Daai Plek Holiday Home

"Richardsbaai kort meer goedjies om te doen."

Mtunzini, Noordkus

Ngoye Lodge

"Small town, but lovely time."

St. Lucia, Noordkus

The Bridge 19 Self-catering

"Dit is 'n fantastiese dorpie, mense is baie vriendelik. As jy lief is vir die natuur wat jou in die geval so ietsie van die bosveldkarakter bied en die see by dit ingesluit is dit jou tipe bestemming."

Ballito, Noordkus

4 Frinton on Sea

"Kuier gereeld in Balito. "

St. Lucia, Noordkus

28 The Bridge

"Baie rustige plek met baie om te doen."

St. Lucia, Noordkus

St Lucia Villa Mia 6

"'n Lekker blaaskans."

St. Lucia, Noordkus

Ocean View Nature Lodge

"With so much to do, the stay is always too short. Ian from St Lucia Birding Tours is a first class guide at a very reasonable price."

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Puik vakansieligging."

Ballito, Noordkus

5 Goldcliff

"It's a beautiful place to go to."

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Nice little town on the North Coast of South Africa - lovely sandy beaches, beachfront restaurants and a big variety of shops to enjoy during your stay. Ballito has it all, and is a charming little gem in the heart of KZN."

Noordkus

The Islands 2

"Dankie en nogmaals dankie. Ons was super beïndruk met als."

Ballito, Noordkus

The Boulders 206

"Aan te beveel vir enige persoon."

Sodwanabaai, Noordkus

Mseni Beach Lodge

"Die natuurlewe word baie mooi na gekyk."

St. Lucia, Noordkus

Manzini 38 - Go & Sea

"Lekkerste plek ooit vir vakansie. "

Salt Rock, Noordkus

Salt Break Apartment

"Very professional and such a lovely host. "

Ballito, Noordkus

17 Stella

"Ballito is 'n puik bestemming."

Ballito, Noordkus

Labori

"Ballito is nou maar net tops en sal bly. "

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 10

"Ons gaan elke jaar St Lucia toe, dis die beste dorp vir lekker rus."

St. Lucia, Noordkus

11 St Lucia Sands

"A tiny town with amazing beach and fishing. I don't know what it is like in-season, but I would imagine it is far too hot and humid. The ocean water was warm enough to swim in winter which is awesome."

St. Lucia, Noordkus

Stone Ridge Luxury Self-Catering Units

"It has lost some of its appeal due to changes to the river system which has clogged the banks with reeds. No longer easy to birdwatch for water birds."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 7

"Die plek was baie mooi skoon. Die strande was so mooi skoon. En n bonus die sekuriteitswagte wat die strande beman. En die ablusieblokke, was altyd skoon en netjies. Sal weer daarheen gaan. Wel gedaan St, Lucia, wens al die ander plekke kan wees soos julle."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang