Geverifieerde Resensie

North Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1767 resensies.

Hluhluwe, Noordkus

Pumusa Bushcamp

"Baie sentraal geleë."

Noordkus

17 Feverberry

"If you're looking for a quiet place to reconnect with nature and with breathtaking views, then North Coast it is."

St. Lucia, Noordkus

Manzini 38 - Go & Sea

"Love St Lucia. It really has the best of both - stunning bush and beautiful beaches!"

Noordkus

13 Yellow Wood

"This is the place."

St. Lucia, Noordkus

Happy Place @ 3

"Underrated town with heaps of potential. Certainly a fantastic place to spend some time as a base to explore the surrounding areas of Isimangaliso, the Game Parks and beyond."

Ballito, Noordkus

Boulders 310

"A wonderful holiday destination for the whole family close to all amenities."

St. Lucia, Noordkus

The Estuary Guest Chalets

"Pragtige plek met heelwat om te doen en sien."

Ballito, Noordkus

25 Boulder Bay

"Beste kusdorp aan die Noordkus."

Sodwanabaai, Noordkus

Mseni Beach Lodge

"If you want to really get away from civilisation."

Ballito, Noordkus

Cowrie Cove 5

"Baie lekker vakansieplekkie."

St. Lucia, Noordkus

Oppi Rotse

"Indrukwekkende vakansieplekkie."

Richardsbaai, Noordkus

Daai Plek Holiday Home

"Baie verander vandat ek daar was, plekke wat nice was bestaan nie meer nie."

St. Lucia, Noordkus

Tree Top Village @ Urban Glamping

"Baie lieflik net jammer meer se habitat het verander."

St. Lucia, Noordkus

Ingwenya Lodge

"Great weather at this time of year. Not crowded and lots to do."

Noordkus

199 Villa Sabuti

"Best place for Winter holidays."

Ballito, Noordkus

Alomsee 5

"Very nice town with great restaurants and malls."

St. Lucia, Noordkus

Flamboyant 10

"Ongelooflike dorpie met so baie om te doen en sien. Het dit baie geniet en kan nie wag om weer terug te gaan nie!"

Ballito, Noordkus

The Boulders 407

"Pragtige vakansiebestemming, netjies en naby aan alles."

Salt Rock, Noordkus

Driftwood Coastal Cottage

"Ons het verskriklik gesukkel met Uber in die omgewing. Definitief nie 'n vervoerstelsel om op staat te maak nie. Ons besef wel dat Covid talle mense se lewens raak en ook hul werk beïnvloed."

Eshowe, Noordkus

Eshowe Hills Accommodation

"A number of hidden gems here!"

Salt Rock, Noordkus

Sea-renity Holiday Apartment

"Salt Rock sien ons gou weer! So 'n lekker bestemming."

Richardsbaai, Noordkus

Seagull Lodge

"Alkantstrand is verwaarloos."

Noordkus

The Islands 2

"Skoon en netjies met oulike restaurante en winkels."

Ballito, Noordkus

Boulders 310

"Ons gunsteling."

Mtunzini, Noordkus

Seaview Executive Guest House

"Pragtige plek. Ek sal in die toekoms weer oorbly."

Ballito, Noordkus

La Ballito 305

"Great place to spend some time, enjoyed walking on the boardwalk, good restuarants and lovely beaches."

Ballito, Noordkus

La Residence

"Baie mooi plek, en daar is so baie om te doen."

Hluhluwe, Noordkus

Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites

"Hluhluwe is 'n lekker middelpunt vir vele bestemmings in Noord-Natal."

St. Lucia, Noordkus

Perna Perna St Lucia

"Om die strande te besoek moet jy deur padblokkades gaan. Op pad na Cape Vidal het die polisie hele voertuig deur soek vir alkohol al het ons gesê daar is nie. "

Blad
Blad 27 - Wys 781 tot 810
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang