Verified Reviews

North Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 1788 reviews.

Sodwana Bay, North Coast

Flat Cat

"Very nice place for holiday."

St Lucia, North Coast

St. Lucia Safari Lodge

"Overall a very nice place."

Sodwana Bay, North Coast

Maak 'n Jol

"Baie kinder-vriendelik - sal enige tyd weer gaan besoek!"

St Lucia, North Coast

St. Lucia Safari Lodge

"Wonderlike, rustige pragtige dorpie. Met pragtige swemstrande en baie om te doen."

Ballito, North Coast

Sands Beach Breaks Ballito

"Baie aangename vakansiebestemming."

Mtunzini, North Coast

Ngoye Lodge

"The beach is only accessible through the entrance of the nature reserve; which could be a hassle (i.e. no direct access from the town). However, the beach itself is very nice. The town is very small, with only a Spar for groceries (and a pharmacy and some small restaurants), but we were able to find everything we needed there (quite a nice break from all the crowded malls)."

Ballito, North Coast

La Perle

"Alhoewel ons lekker geby het is Ballito nie meer die lekker klein kus dorpie van die verlede nie - dit is nou te gekommersialiseers met al sy malls en restaurante. Ook te besig met die duisende mense wat soontoe reis vir hul vakansie."

St Lucia, North Coast

Lidiko Lodge

"Die lockdown het die dorpie in 'n stilte omhels, maar ons het dit steeds geniet."

St Lucia, North Coast

Flamboyant 10

"Ons kom defnitief weer."

St Lucia, North Coast

St. Lucia Safari Lodge

"Ek het nooit voorheen van St Lucia gehoor nie en my man het dit voorgestel vir ons wittebrood. Dit is ’n pragtige dorpie langs die see. Ons gunstelling restuarant is tussen The Dirty Dog, wat langs die hoofstraat is, en Ski Boat Club, wat die mooiste uitsig het en heerlike pizzas. Ons was op die bootrit om na die seekoeie te kyk wat vir seker die geld werd was. Die strande is skoon en die see is die beste temperatuur om in te swem. Ons was ook vir ’n dag Cape Vidal toe - dit is ’n natuurreservaat wat baie bekostigbaar is en dit is verseker dat jy wild op die pad gaan sien. Die strand by Cape Vidal is ook baie lekker en het stortgeriewe om die sand af te was voordat jy weer in die kar klim. Ons sal vir seker weer St Lucia besoek."

Sodwana Bay, North Coast

Sodwana Bay Lodge House 45

"Ek voel dat dit redelik onregverdig is dat mens 'n R105 rand moes betaal elke dag as mens strand toe wil gaan. Vir daardie rede sal ek nie weer Sodwana toe gaan nie."

North Coast

Mbumbulu Bush Camp

"Geen Kaarte of Borde om by bestemmings uit te kom nie. Moet belê in 'n Garmin GPS om jou weg te vind. Google Maps werk nie."

St Lucia, North Coast

Little Eden St Lucia

"Netjies en skoon dorpie."

St Lucia, North Coast

African Ambience Guest House

"A very special, must-visit destination."

St Lucia, North Coast

29 The Bridge

"Heerlike dorpie vir 'n vinnige wegbreek."

North Coast

Kosi Bay Casitas

"Ongerep en nie besig nie. Ideaal vir mense wat hou van die natuurskoon, kamp, visvang en 4x4."

Ballito, North Coast

19 Tontiki

"Ons gunstelling plek."

Mtunzini, North Coast

Casa Benri

"Baie mooi lang strand. En die woude is baie mooi."

St Lucia, North Coast

African Ambience Guest House

"Die parke was baie netjies en goed onderhou. Die alledaagse dinge was maar min en moeilik om te kry. Sommige van die goed was belaglik duur en ons moes daaraan werk."

Mtunzini, North Coast

The Floral Cottage

"Staproetes is baie mooi en lekker om te stap maar is nie goed gemerk nie bietjie meer bordjies en pyltjies sal help. Vir ons was dit baie verwarrend en moeilik om te volg. Die dorp word skoon en netjies gehou wat 'n pluspunt is. Personeel by die besighede is vriendelik. Sal beslis weer die omgewing besoek. Vir natuur en voëlkykers is dit n baie lekker plek om te wees."

St Lucia, North Coast

St.Lucia Imvubu Cottage

"Beautiful. Lovely. Cape Vidal is wonderful. Just note that deep sea fishing does not allow bottom catching, which leads to a zero catch with the provider. Trawling for 6 hours with no catch does not work for me. Fishing from the rocks just great! Beach just great!"

Mtunzini, North Coast

Mtunzini

"Everyone in the town is so friendly. There is an amazing coffee shop called Fomo and a stunning restaurant called The Clay Oven, best calamari ever. As said before, amazing, stunning nature and great mountain bike tracks!"

Sodwana Bay, North Coast

Maak 'n Jol

"Dit was 'n baie lekker plek."

Page
Page 32 - Showing 931 to 960
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers