Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4.1 out of 5 based on 3111 reviews.
"Plattelandse dorpies se infrastruktuur 'n groot probleem. Eetplekke byna niks, gholfklub beste."
"Die dam is vol hyasinte en die muskiete is soms baie erg. Die bedelaars by elke stop en baie karwagte is ook soms baie erg en aanvaar nie nee vir 'n antwoord nie."
"Hulle was besig om die dorp se hoofstraat te herstel, hopelik stel die dorp 'n voorbeeld verander."
"Harties is pragtig, selfs met die Hyacinth-probleem. Ek is vol vertroue dat daar werk van gemaak sal word."
"Die area is redelik duur vir wat mens kry. Ander areas het beter verskeidenheid van aktiwiteite met beter waarde vir geld."