Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1896 reviews.
"Dit was jammer dat meeste plekkies in die omgewing toe was op 'n Maandag/Dinsdag."
"Rustenburg self definitief 'n besigheid- en mynmetropool en nie soseer 'n toerisme stad nie, buite Rustenburg wel toerismefasiliteite."
"It is a small town, eating places are not as much hence one gets limited options."
"Ons sal vir seker weer by Basil's Boma gaan kuier. Dis 'n baie rustige plekkie met alles wat jy voor kon vra om te rus en nogsteeds gemaklik te bly. Die eienaars is baie vriendeluk en behulpsaam. Altyd bereid om te help en vir seker waarde vir geld."
"Netjiese dorp. Die strate was net baie donker in die aand met meeste van die straatligte uit."
"DIe dorp is maar vuilerig en mens kan sien dinge gaan agteruit met die munisipaliteit."
"Baie aangenaam, vriendelike dorp met baie interessante resturante en leefstyl."