Geverifieerde Resensie

North West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1896 resensies.

Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè

"Wil vinnig daar verbygaan."

Vryburg, Noordwes

Game View Lodge

"Good stop over. Relatively clean town."

Klerksdorp, Noordwes

Sola Gratia

"Business travel only."

Potchefstroom, Noordwes

Gaste Plaashuis Oudevlei

"Lekker plek met baie om te doen."

Bojanala, Noordwes

Karee Krans Camp & 4x4

"Sal dit beslis aanbeveel."

Bojanala, Noordwes

Oryx Lodge

"Lekker wegbreek uit die stad."

Rustenburg, Noordwes

Letsatsing Lodge

"Play area for the kids would be nice."

Potchefstroom, Noordwes

Cosy Cottages Guesthouse

"Pragtige historiese dorp en toerisme vriendelik."

Klerksdorp, Noordwes

La Benroy

"Klerksdorp se paaie en infrastruktuur kort aandag. Ons het ook in die twee dae by 4 of meer plekke verbygery waar pype stukkend was en die water net geloop het- die volgende dag was dit steeds nie reggemaak nie. Ons was daar vir 'n sportgeleentheid by 'n skool en die skool was baie skoon en netjies. Oor die algemeen het ons lekker gekuier in Klerksdorp."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Close to Harties with lots to do."

Potchefstroom, Noordwes

Flutterby Guesthouse

"Slaggate moet reggemaak word!"

Skeerpoort, Noordwes

Millstream Inn Guest House

"Baie aktiwiteite vir families. Vergalen kaasplaas baie geniet."

Mafikeng, Noordwes

Boga Legaba Guest House & Conference Centre

"I loved the small town feeling and the friendliness of people."

Potchefstroom, Noordwes

2 Owls Guesthouse

"Pragtige plek, heerlike atmosfeer en baie om te doen."

Klerksdorp, Noordwes

Drummers Nest

"Klerksdorp se pad was op dele vol gate en daar is nie lyne om te wys nie. Dit maak dit moeilik, veral in die aand."

Potchefstroom, Noordwes

Opstal Gasteplaas

"Goeie dorp vir vriende wat bietjie wil kuier."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Skeerpoort is nou vir jou 'n lieflike plek. Besoek gerus Van Gaalen vir 'n stap en ontbyt."

Klerksdorp, Noordwes

9 Bee

"Die dorp as sulks het erg vervalle geraak. Die strate is byna onbegaanbaar. Vuil en nie meer die trotse dorp/stad wat dit eens op ’n tyd was nie."

Potchefstroom, Noordwes

Kleinplaas Guest Farm

"The place needs a lot of development."

Zeerust, Noordwes

Tapologo Lodge

"Roads need to be fixed - Too many pot holes."

Rustenburg, Noordwes

Aardvark Guest House

"Disappointing that some of the attractions were difficult to access/specific times open only. Pilanesberg is super. The Paul Kruger Museum did not match the location and when we found it you could only access the museum with a guided tour at specific times. Sun City too you have to book for which was at the time not stated on the website, so we were turned away."

Rustenburg, Noordwes

ATKV Buffelspoort

"Is 'n goeie dorp, was min in die dorp net deurgery, maar kort versorging soos skoonmaak van die paaie en regmaak van die paaie."

Skeerpoort, Noordwes

La Bastide

"Baie netjies en skoon en rustig."

Delareyville, Noordwes

Mirah

"Banking facilities convenient and Roberto's Supemarket opening early is helpful."

Potchefstroom, Noordwes

Jakkalsdraai Guest House

"Mooi dorp. Ligging goed. Veilig gevoel."

Skeerpoort, Noordwes

Brown's Cabin and Cottages

"Naby aan 'n klomp besienswaardighede in die area. Perfek vir 'n naweekwegbreek uit die besige stad uit. Ideaal vir besige en aktiewe gesinne wat die stap- en fietsryroetes wil geniet, maar sal ook die siel voed van mense wat net wil wegkom van die geharwar van die besige stadslewe en net in die natuur wil ontspan."

Potchefstroom, Noordwes

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

"Vir 'n plek wat buitelandse gaste ontvang as gevolg van die universiteit, lyk die pad se gehalte baie sleg en skep nie n goeie indruk nie."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang