Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1896 reviews.
"Ideaal om te gebruik as trouplekke en naby aan stad. Baie besienswaardighede in omgewing."
"It's an amazing province but sugarbush was a bit far from shops. If there can be more shops around the area it will be nicer."
"Roads to Bonjanala are very bad! Full of potholes and now littered with unnecessary speed bumps!"
"Hulle gaan baie beslis aandag aan hulle paaie, veral in die woonbuurte moet gee. Daar is 'n ontsaglike hoeveelheid slaggate en dit was uiters moeilik om in die reën dit te sien. Die middedorp en baie van hulle parke kort beslis aandag. Uiters terleurstellend om te sien hoe die spoorwegstasie en omgewing asook Olienpark en omgewing verwaarloos word."
"Netjiese paaie met duidelike aanwysings. Pragtige omgewing en daar is baie dinge vir families om te doen."
"Het deur gegaan na 'n troue, die omgewing se paaie kort aandag, baie slaggate. Anders hou ek van die plek."
"Effens onveilig gevoel in die aand. Die Spur was op dieselfde standaard as enige Spur in Pretoria."
"I was there for work, so I did not investigate any tourist attractions. That said, anything you need is available in town with a range of shops available."
"The town itself does not really seem to cater for tourism in my opinion, but the ATKV resort was excellent."
"The town was not very big, but the mall was brilliant and the people were extremely friendly. Highly recommend."
"Pragtige, rustige plekkie. Ons het mooi goedjies gesien en lekker dinge gaan doen in Harties en kon rustig rus by Browns in Skeerpoort - en ons was steeds naby aan alles. Was regtig heerlik."