Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 1921 reviews.
"Die paaie is in 'n absolute belaglike toestand. Baie mooi plekke in die omgewing, maar sal eerder mis as om die paaie te moet gebruik."
"Pragtige, geskiedkundige studentedorpie met Afrikaans as voertaal ook in die restaurant waar ons geëet het."
"Plek val maar uit mekaar, paaie baie sleg net buite hoofpaaie."
"Daar sal baie gedoen moet word om Klerksdorp aanloklik vir toeriste te maak. Die dorp het 'n netjiese museum, maar die monumente benodig aandag van die vorste wat tans daar die leisels het."
"Rustenburg is usually a nice place to visit more over the summer time. Have all sorts of places for every occasion."